Oor die afgelope 20 jaar is die saak al tallose kere uitgestel terwyl Zuma ʼn string aansoeke ingedien het om die aanklagte teen hom te laat vaar.
Alles vir Maandag 17 Mei 2021
Krugersdorpse skool weer oop ná etlike virusgevalle
Die skool het gesluit nadat 11 leerders positief getoets het vir Covid-19.
Reusesoektog ná Jhb-fietsryer spoorloos verdwyn
Kim Croeser se fiets is intussen in haar motor gevind.
Video: Heli stort neer op pad na ‘damhuis’
Dané Esterhuysen van Wildernis in die Wes-Kaap het ten tyde van die ongeluk by haar broer, Essie Esterhuysen, in Gauteng gekuier.
Gates weg by Microsoft-raad oor ‘verhouding’
Die raad het ʼn ondersoek van stapel gestuur oor die beweerde verhouding tussen Gates en ʼn werknemer.
Steenkoolmyn by wildtuin: Kommer oor openbare deelname
Bewaringsgesindes is die afgelope twee jaar – sedert ʼn aankondiging oor die beoogde myn – reeds diep bekommerd dat dit ʼn katastrofiese uitwerking op die gebied kan hê indien die myn voortgaan.
Woord: poenankies
“Sy lyk te poenankies!” Ken jy die woord “poenankies”? Taaltoffie stel ondersoek in.
EFF moet hoes ná Brackenfell-betogings
Die party moet meer as R87 000 vir skade opdok.
SANParke reg vir winterbrande
Gewoonlik brand minder as 10% van die wildtuin elke jaar, maar weens die goeie reën sal sowat 20% van die park na verwagting brande ondervind.
11 vas vir Khayelitsha-skietery
’n Klopjag in die vroeë oggendure het vrugte afgewerp.
Boek: Vat 5!
Vat 5! is ʼn versamelbundel met vyf geïllustreerde stories wat geskik is vir kinders vyf jaar en ouer.
Pietie Beyers oor nuwe rolle, verloof wees en Freddie Prinze Jr.
“Ons het geen moeite ontsien om vir Freddie op te spoor nie.”
Resep: Fluweelpoeding
ʼn Lekker warm gebakte poeding vir die winter.
10 uit 10 vir Nadal!
Die Spaanse tennisster het gister sy tiende titel in Rome verower – en nou lê die Franse Ope voor.
Tronke, howe vol ná besige naweek in Gauteng
Die polisie het die afgelope naweek sowat 1 470 mense in hegtenis geneem.
Talle vas wat bedreigde plante smokkel
Een groep verdagtes het ʼn bedreigde vetplantspesie ter waarde van R500 000 probeer smokkel.
11 in Khayelitsha doodgeskiet, noodingryping gevra
Voorlopige inligting dui intussen daarop dat al die skietvoorvalle moontlik met mekaar verband hou.
Rebelspoorvasbyt 2021, ’n ervaring met blywende indruk
Dit was die begin van die Rebelspoorvasbyt-staptog, belaai met vele kampvuur- en potjiekoskuiers, tentopslaan en voetslaan deur verskillende landskappe.
Fase 2-inentings begin vandag: Só lyk teikens
Fase 2 van Suid-Afrika se inentingsprogram begin Maandag met die regering wat uiters ambisieuse teikens gestel het.
Foto’s: En die nuwe Mej. Heelal is …
Die 69ste Mej. Heelal is Sondagaand in Florida in die VSA aangewys.