“Ivermektien is duidelik voordelig in die behandeling van Covid-19.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 18 Mei 2021
Vier polisielede vas vir korrupsie
Die polisielede het glo mense daarvan beskuldig dat hulle die wet oortree, en dan geld geëis om die “oortreders” uit die tronk te hou.
Noordwes-munisipaliteite skuld miljoene in pensioenbydraes
Meer as 1 000 mense word deur die niebetaling van dié pensioenbydraes geraak.
Amper R10 miljoen se perlemoen in Kaapstad gevind
Soveel as 70 bokse gedroogte perlemoen is in ʼn versteekte kompartement onder die voertuig gevind.
Man kritiek ná tref-en-trap
Dit is die tweede keer dat Dudley Cole hiér raakgery is en die bestuurder toe weggejaag het.
ToekomsVenster: Liefde is vriendelik
Wees jou vriendelike self. Dit is wat die Here van jou en my vra.
Eerste winterryp vir die Vrystaat
Intussen waarsku die weerdiens dat twee opeenvolgende kouefronte sekere gedeeltes van die land oor die naweek gaan tref.
Ma gekap oor kosblik-foto
Volgens die ma is haar dogter tydelik geskors.
Kragsituasie verbeter, maar beurtkrag geld steeds
“Ons ondervind tans hoë aandspitstye, wat tekenend van die winteraanvraagtydperk is.”
Kaapstad gaan Sewes-wêreldbeker aanbied
“Suid-Afrika het ’n trotse geskiedenis om sewestoernooie van wêreldgehalte aan te bied en ons verwag dat die komende Wêreldbeker weer eens ’n unieke belewenis sal wees.”
‘Gʼn geld vir armes, maar kontantbonus vir amptenary’
Die regering het glo sy aanbod van ʼn loonverhoging van 1,5% aan vakbondlede versoet deur hulle die maandelikse kontanttoelaag van R978 aan te bied.
Sitrusbedryf gons oor dié skip in Durbanse hawe
Die skip se aankoms in die hawe word as ’n historiese oomblik vir die sitrusbedryf en die land as geheel bestempel.
Covid-19-entstof: Dié apteke mag gou ook inent
“Indien die regering se voorraad deurlopend beskikbaar is, sal die apteekgroep sowat 800 000 mense per maand kan inent.”
Ontmoet ons wynboere: Springfontein verbou kalksteenwyn
Maroela Media vertel elke week ʼn storie van ʼn ander wynboer en sy plaas om ʼn kykie in die eiesoortige kultuur, leef- en werkwyse van dié romantiese landbousektor te kry.
Boekresensie: Hoe groot is ons God
Net mooi 100 dagstukkies vertel van God se handewerk, van reusagtig groot tot mikroskopies klein. Dit sluit in die buitenste ruim, die Aarde en die weer, plante en klimate, die menslike liggaam, emosies en verbeelding, diere en nog vele meer.
Winterskool 2021: Hier is die kategoriewenners
Hier is die wenners van die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit se Winterskool 2021-skryfkompetisie.
CrossFitter moes sweet vir dié wêreldrekord
Nick Anapolsky, ’n Kanadese CrossFit-atleet, het amper 900 agtereenvolgende burpees (hurk , skop jou voete terug, doen ʼn opstoot, keer terug na die hurkposisie en spring in die lug) in een uur gedoen om die wêreldrekord te verbeter.
Pa vermoor glo tweejarige kind
Die verdagte se bure het Maandag ʼn slegte reuk vanaf die man se huis geruik en ondersoek ingestel.
‘Wonderwerk’ ná kind stik, byna sterf
“Hulle het my lewelose, potblou twee-poniestert-dogtertjie op die vloer neergelê en noodhulp toegepas.”
Boer dalk deur onwettige jagters vermoor
Daar word vermoed dat Hennie Moldenhauer mense op sy plaas betrap het waar hulle onwettig met honde gejag het.