Valentino sluit aan by ʼn rits ander groot handelsmerke wat reeds die gebruik van pels laat vaar het, insluitend Armani, Prada en Gucci.
Lees meerAlles vir Woensdag 19 Mei 2021
Hidrobreking: AfriForum en TKAG teiken skaliegasplanne
“Ontwikkelings moet ’n wekroep wees vir enigeen wat naby moontlike skaliegasontginningsmyne woon, kinders grootmaak en saai- asook ander boerderye en toerismegefokusde sakeondernemings bedryf.”
Untu en Prasa hof toe oor 5%-verhoging
“Untu sal geen steen onaangeraak laat om seker te maak dat Prasa-werknemers die verhoging kry waarop hulle geregtig is nie.”
Pta’ners gewaarsku oor spykers in paaie
“Die oortreders, wat gewoonlik gewapen is, beroof dan die bestuurder en passasiers van waardevolle besittings.”
Vrou steel sowat R17 miljoen by werkgewer
ʼn 53-jarige vrou is in Johannesburg in hegtenis geneem op aanklag van bedrog van ongeveer R17 miljoen.
ToekomsVenster: Liefde is nie liggeraak
Skud die liggeraaktheid af. Dis heeltemal onnodig want jy weet mos die Here is lief vir jou.
Egpaar op plaas ingewag, beroof
Gerrie en Susan Brits se wit Ford Ranger is later verlate in ’n nedersetting gevind.
Meer as 120 leerders by Pta-skool siek
Monsters van die kos wat aan die leerders verskaf is, sal nou ontleed word.
Verkeersman sterf ná motor hom tref
Naik is omgery deur ʼn Hyundai Accent terwyl hy ʼn ander voertuig, wat dwelms karwei het, van die pad probeer aftrek het.
Grondwethof hoor Donderdag oor Unisa-taalbeleid
Die Hoogste Hof van Appѐl het in Julie Unisa se nuwe taalbeleid, wat Engels vooropstel, ter syde gestel.
Boek: ‘Bure van nature – Waar mens en natuur skouers skuur’
Min van ons het die voorreg om die Groot Vyf van naderby te bestudeer en op ʼn idilliese plek soos Sabiepark te woon en te kuier.
Aberdeen-man se liggaam op voetpad gekry
Conradie het verskeie wonde aan sy kop en keel gehad.
Vrou reis byna 10 000 km om liefdeslotjie te verwyder
“Dis absoluut koningin-gedrag,” meen een persoon.
Gasa-konflik: Netanyahu waarsku Hamas
Terwyl internasionale druk oplaai vir die beëindiging van die ergste bloedvergieting in jare, het Netanyahu nog ʼn streng waarskuwing aan Hamas gerig wat sedert 10 Mei duisende vuurpyle op Israel afgevuur het.
Bitcoin duik ná Chinese waarskuwing
Bitcoin het die afgelope paar dae wipplank gery.
#JongStemme: Emansipasie by jongmense vs. Covid-19
Hoe kan jongmense, soos ek, hulself vestig in ʼn tyd waar onsekerheid heers?
Cheslin sê senuwees knaag vóór eindstryd
“Daar is ongetwyfeld druk op ons, maar ons het die geleentheid om die geskiedboeke te herskryf en ek sien baie daarna uit,” sê Cheslin Kolbe op die vooraand van die Toulouse/La Rochelle-eindstryd op Twickenham.
EFF-LP’s se ontwrigting kom hulle duur te staan
Die groep EFF-parlementslede wat in 2019 Pravin Gordhan se begrotingstoespraak ontwrig het, gaan hul oproerigheid aan hul bankbalanse voel.
‘Beethoven’-akteur sterf
Hy het later bekend geword vir sy rol in die gewilde honde-gesinskomedie Beethoven waarin ʼn St. Bernard-hond ʼn gesin se lewe behoorlik deurmekaarkrap.
Kia se Sonet sing ʼn heel nuwe deuntjie
Hy ry lekker, is goed toegerus, lyk alte parmantig en kos nie ʼn plaas se prys nie, skryf Liana Reiners oor die nuwe Kia Sonet.