“Die dokument het geen handtekening gehad nie, geen skrywer nie. Maar ja, dit het skrikwekkende dinge bevat wat daarin beweer is.”
Alles vir Woensdag 19 Mei 2021
SANParke moet skelm wildbewaarders ondersoek
“Inligting dui daarop dat geskorste veldwagters of werknemers wat by stropery betrokke was, bloot weer hul ou werk terugkry sodra interne dissiplinêre prosesse afgehandel is.”
Duitsers gespanne oor antisemitisme
Die geskiedenis is vol onverwagse en ironiese wendings. Dit is ook die geval met Duitsland en antisemitisme, want opnuut word dié begrip in hierdie land druk bespreek – maar dié keer is sake heel anders as vroeër.
Lando tuis agter die McLaren-stuur
“My doelwit is eenvoudig: Ek wil wedrenne wen om sodoende die F1-wêreldkampioen saam met McLaren te word,” sê die jong Engelsman nadat sy kontrak verleng is.
Kyk: Leerder steek klasmaat se hare aan die brand
Die voorval het glo plaasgevind terwyl die onderwyser nie in die klaskamer was nie.
Agterstand in howe dalk vererger weens geldnood
“Die [Covid-19-] krisis het gewys presies hoe ondoeltreffend die hofprosesse is.”
Neem só beheer van jou finansies
Dit is makliker om getrou aan jou begroting te bly as jy ʼn duidelike plan het.
Tientalle Bloem-betogers vas
Nog betogings is intussen in gebiede soos Soutpan, Dewetsdorp en Zastron aangemeld.
Koster: ‘Skok, teleurstelling’ ná hofuitspraak oor water
“Die gemeenskap het pas gewoond geraak aan die betroubare verskaffing van skoon water.”
Prinses Beatrice gaan ma word
“Albei families is oorstelp van vreugde oor die nuus.”
Demi Lovato praat oor geslagsidentiteit
“Ek is so bly om vandag meer van my lewe met julle te deel.”
Roger realisties ná Genève-nederlaag
“Wanneer ’n mens so min gespeel het en jy jou eie vermoë ken, hoe kan jy daaraan dink om die Franse Ope te wen?”
Vier dood ná gemeenskap glo mans brand
Nog vyf het ernstige brandwonde opgedoen.
Skolekontaksport ‘onmiddellik gestaak’
Die onderwysdepartement sê nou dit is duidelik dat kontaksportbyeenkomste steeds bydra tot die verspreiding van Covid-19.
Kospryse styg: Hiervoor betaal SA’ners meer
Die grootste styging in pryse wat opgemerk is tussen Maart en April vanjaar is dié van tamaties.
Wiele2Wiele ry met die Mercedes-AMG E63 S
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die Mercedes-AMG E63 S, die Suzuki Swift en gesels oor Kia se nuwe Sonet.
Boer se vrou kom tot sy redding tydens aanval
Jansen van Rooyen is met sy tuiskoms deur vyf aanvallers oorval nadat hy vroegaand plaaswerkers huis toe geneem het.
Landswye gedenkdienste vir fotograaf gehou
Engelbrecht het van die land se grootste musiekgroepe en kunstenaars voor sy kameralens gehad.
AB sal nie weer vir Proteas kolf
Kom ons wees eerlik: By die T20-Wêreldbeker sal ’n Protea-kolflys met AB de Villiers se naam daarop baie indrukwekkender lyk een as daarsonder.
Skoleplasings in Limpopo ook nou aanlyn
Intussen is van die leerders in Gauteng steeds nie vir 2021 in skole geplaas nie. Dié provinsie maak die afgelope jare reeds van aanlyn registrasie gebruik.