Inwoners van ’n woonbuurt in Houston was verlede Sondag in rep en roer oor die tier wat in hul buurt rondgedwaal het.
Alles vir Woensdag 19 Mei 2021
Strawwer vonnis vir verkragter-pa ná appèl
Die dogter was 15 jaar oud ten tyde van die eerste verkragting. Die pa was 66 jaar oud.
Man aangeval ná stryery oor parkering
Die man se gesig en kop was vol bloed.
Gedig: Die wind in die baai
“Die wind in die baai het gaan lê; en rondom
het dit oor Houtbaai, oor Kampsbaai
en by Seepunt wit koppe bly waai.” Lees hier NP van Wyk Louw se gedig, “Die wind in die baai”.
Supermodel word ma op 50
“Daar is geen woorde om die lewenslange band te beskryf wat ek nou met jou deel nie, my engel.”
Resep: Sampioen-en-blomkoolsop
Hierdie lekker sop is verspotmaklik om te maak.
Bloemfontein-onluste: Talle vas; premier gryp in
Daar is ooreengekom om ’n gedetailleerde, ondertekende ooreenkoms op te stel wat bindend sal wees vir alle belanghebbendes.
E-tol: DA-mosie misluk; Gautengse ANC steeds teen stelsel
“Aan die een kant vertel die provinsiale ANC-regering dat die e-tolstelsel afgeskaf moet word, maar aan die ander kant verset die nasionale ANC-regering hom hierteen.”
Polisielede vas wat glo omkoopgeld vra, bierbrousel vat
Die vrou het glo die geld betaal waarna die twee beamptes met die bier daar weg is.
Covid-19-statistieke: Só lyk nuwe gevalle, inentings
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Ekstase
Al die gelowiges was eensgesind en het alles met mekaar gedeel. (Handelinge 2:44)