Die DA-LP skryf haar bedanking toe aan “’n kliek van individue”.
Lees meerAlles vir Donderdag 20 Mei 2021
Onnie wat glo verkrag in hof
Die onderwyser het intussen sy bedankingsbrief ingedien
Twee vas ná inbraak by laerskool
Meer inhegtenisnemings word verwag namate die ondersoek ontvou.
Drie vas ná mans by Zandspruit brand
Nog twee van die slagoffers het intussen aan hul beserings beswyk.
Rentekoers bly weer onveranderd
Die Reserwebank verwag dat die ekonomie vanjaar met 2,7% sal groei.
Podlitiek: NGV-malheid en Poskantoor-skokbeleid
In die episode word daar gesels oor die jongste rakende die Nasionale Gesondheidsversekering (NVG), sowel as die Poskantoor wat vir homself ’n monopolie op pakkies onder 1 kg wil skep.
Pandemie moenie misbruik word vir anti-drank-agenda – Salba
Die alkoholbedryf het reeds meer as R36 miljard verloor weens drankbeperkings te midde die Covid-19-pandemie.
ToekomsVenster: Liefde en die waarheid
Die waarheid bevry mense. God staan aan die kant van die waarheid, trouens die liefde verbly hom oor die waarheid.
Oudregter, OVK herbesin oor plaaslike verkiesingsdatum
Die OVK is vol vertroue dat hy die verkiesing kan aanbied, maar is ook nie onbewus van die gevare wat gepaardgaan met die aanbied van byeenkomste wat groot getalle mense byeenbring nie.
Uitspraak in Unisa-taalsaak voorbehou
“Wat Unisa se argumente betref, is die rassekaart maar weer gespeel.”
Wimpy bied boeretroos-lafenis vir bejaardes in entstoftou
“Die mense het die hele gang voor die winkel vol gesit en die gees was so positief en opgewonde, ten spyte daarvan dat die ry en die gewag baie lank was.”
Driejarige skiet sussie (6) per ongeluk dood
Die seuntjie het glo ’n vuurwapen in die huis in Alabama in die hande gekry en dit per ongeluk afgevuur.
Wyksraadslid vas oor ‘Ters-bedrog’
Nora Grose het haar vroeër vandag aan die Valke oorgegee.
Woordsoorte: Waar sit jou setsel?
Hierdie blog vorm deel van ons blogreeks oor woordsoorte, en dit handel spesifiek oor setsels, skryf Sophia Kapp.
Boer help glo gesteelde voertuie oor grens smokkel
Onwettige immigrante het glo dié boer ook genader om hulle te help om tussen Suid-Afrika en Lesotho te beweeg.
Dié 10 SA ambassades, hoë kommissies weens geldnood gesluit
Min. Naledi Pandor sê die sluitings word gedoen in reaksie op Suid-Afrika se fiskale beperkings wat boonop deur die Covid-19-pandemie vererger is.
Skote klap by Secunda-winkelsentrum
Die rowers het glo ’n juwelierswinkel in die sentrum geteiken.
Onnie gee hom oor ná verkragting by skool
’n 16-jarige skoolmeisie is glo by ʼn skool aan die Oos-Rand verkrag.
Die dag toe AfriForum met die BMF vergader het
Daar is veels te min eerlike en openhartige gesprekke tussen mense met teenstellende menings in hierdie land, skryf Ernst van Zyl.
Gekweste Sharks wil weer byt
“Ons is steeds goed geposisioneer op die punteleer – die Bulls is byvoorbeeld net drie punte bo ons. Ons wil terugveg en die kompetisie wen.”