Die mans is agt maande lank aangehou, waartydens hulle deur die polisie én medegevangenes aangerand is.
Alles vir Donderdag 20 Mei 2021
Juffrou geskors ná sy gr. R-kind klap
Die video wys hoe die leerder huil en neul terwyl die onderwyseres hom verwoed op die kop klap.
Sprinkaanplaag verg groter paraatheid
Boere in die Hertzogville- en Boshof-omgewing in die Wes-Vrystaat is die afgelope naweek deur ʼn donker sprinkaanwolk begroet toe ʼn groot swerm vanaf die Noord-Kaap oorgewaai het.
Skolekontaksport: Teleurstelling, maar akademie bly prioriteit
As die regering die entstof betyds versprei het, sou Covid-19-uitbrekings nooit ná skolesportbyeenkomste plaasgevind het nie.
Gee jou gesondheid ’n hupstoot met kollageen
ʼn Tekort aan kollageen tref byna almal ouer as 30 jaar. Soos jy ouer word, begin jou liggaam al minder kollageen self te vervaardig. Tog is kollageen die gom wat jou liggaam aanmekaar hou en daarsonder begin jou liggaam letterlik uitmekaar val.
Amersfoort-plaasmoord: Verdagte dood in selle
’n Verdagte is Woensdag in hegtenis geneem in verband met die onlangse moord op boer Hennie Moldenhauer van Amersfoort.
Verstappen lag Hamilton-bewerings af
“Ek dink Max voel dat hy dalk ’n punt moet bewys. Daarteenoor is ek glad nie in dieselfde bootjie nie; ’n F1-seisoen is immers ’n marathon en nie ’n naelloop nie.”
Boek: Wanneer wolke bloed reën
In ‘Hartedief’ deur Rudie van Rensburg maak ʼn reeksmoordenaar amok in Kaapstad se stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek.
Man wat dokter vermoor, kry lewenslank
Die saak het so lank gesloer dat die moordenaar se medepligtige intussen oorlede is.
Gautengse LUR vir gesondheid het Covid-19
Die LUR was die heel eerste persoon in Gauteng om vroeër vanjaar teen Covid-19 ingeënt te word.
Baba in koma ná hy aan biltong stik
“Ons verstaan nie waarom dié fratsongeluk met ons seuntjie moes gebeur nie.”
‘Liksens’, ‘moewies’ deel van nuwe Tesourus
“Afrikaans is so lewendig soos nog nooit tevore nie; dit groei, dit bruis en dit knor, dit sukkel, maar dit groei die hele tyd, letterlik elke dag.”
Resep: Die beste krakerige koolslaai
“Die tekstuur van gekapte amandels en die soetsurigheid van appelkose sorg vir ʼn ongelooflike resultaat.”
Water: Hofsaak oor Kubane binnekort aangehoor
Solidariteit vra ʼn interdik aan wat onder meer sal verhoed dat werk enigsins deur die Kubaanse ingenieurs aan Suid-Afrika se water- en sanitasie-infrastruktuur gedoen word.
Vermiste boer se liggaam gevind
Die polisie is intussen steeds op soek na die verdagtes betrokke by die moord op die 58-jarige Hennie Moldenhauer wat die afgelope naweek op sy plaas naby Amersfoort vermoor is.
Student kritiek ná renoster hom trap
Die Skotse student was glo te voet toe die voorval gebeur het.
Covid-19-statistieke: Meer as halfmiljoen nou ingeënt
Altesame 3 522 nuwe gevalle van die virus is intussen bevestig.
Gedagte vir die dag: Wat ek het …
Geld het ek nie, maar wat ek het, gee ek vir jou: in die Naam van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop! (Handelinge 3:6)