Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het Vrydag ʼn plan van $50 miljard voorgelê om ʼn einde te bring aan die Covid-19-pandemie.
Lees meerAlles vir Vrydag 21 Mei 2021
Tiers, leeus van ‘Tiger King’-park gered
Daar is beslag gelê op 68 leeus, tiers, leeu-tier-kruisings en ʼn jaguar.
24 lyke reeds op oud-polisieman se erf gevind
Forensiese beamptes sal na verwagting nog ‘n maand lank besig wees op die perseel in El Salvador.
WGO sê pandemie-sterftes is veel hoër
Tot dusver is meer as 3,4 miljoen sterftes wêreldwyd amptelik toegeskryf aan Covid-19.
ToekomsVenster: Geen gewone liefde nie
Laat Sy liefde uit jou vloei vandag!
Eskom-personeel glo deur betogers in gebou vasgekeer
Personeellede van Eskom Megawatt Park in Sunninghill word glo deur betogers in die gebou vasgekeer.
Grace Mugabe moet opdok vir ‘onbehoorlike begrafnis’
Grace Mugabe was nie teenwoordig tydens die tradisionele hof se sitting nie.
Na tien jaar leef Gerrie Pretorius steeds sy reis
Nou, tien jaar later, voel Gerrie Pretorius net ʼn al groter verantwoordelikheid om die vlam van hoop vir toerisme te laat brand terwyl hy met sy program die droom van toer lewend te hou.
Soektog ná outistiese seun (5) verdwyn
Die kleuter is op 9 Mei die laaste keer by sy ma se huis gesien.
Drie beseer in ontploffing by substasie
’n Man met ernstige brandwonde is agter in ’n voertuig aangetref.
Vrystaat-brand verwoes 20 plase
Dit is die tweede keer in ʼn jaar dat dié gebied deur brande verwoes is.
Video: Regter kap Unisa-regsman oor ‘uitheemse’ Afrikaans
Regter Stevan Majiedt wou by Unisa se regsverteenwoordiger weet waar Afrikaans dan nou inheems is, indien dit nié inheems aan Suid-Afrika is nie.
Khayelitsha-skietery: Net drie voorlopig vervolg
‘n Vlaag skietvoorvalle in Khayelitsha het verlede Saterdag die lewe van 13 slagoffers geëis.
Facebook onttrek hom aan parlementsgesprek
“Die komitee wou onder meer met Facebook oor waninligting en die beskerming van gebruikers se regte praat.”
Kuberkopies laat e-handel juig
Dit bring die totale inkomste vir e-handel op sowat R30,2 miljard te staan.
Boek van die maand: ‘Die versoeking van Thomas Maas’ deur Chris Karsten
Voorafkennis is nie nodig om jou te verkneukel aan die versoeking waarvoor ene Thomas Maas in die jongste roman te staan kom nie – én die (private) speurwerk wat Ella Neser in die proses moet doen nie.
Verdediging blaas ‘meer as R1 miljard’ op Kubaanse diensverskaffers
Suid-Afrika se verdedigingsbedryf steier, maar die departement van verdediging betaal jaarlikse honderde miljoene rande aan Kubaanse kontrakteurs.
Handwerk: Maak ’n heerlike hangplek
Maak dié maklike oorhelrak wat in die kombuis, badkamer of handwerkkamer gebruik kan word.
Man vas wat vierjarige glo verkrag, moor
Die verdagte, glo ʼn kollega van die slagoffer se ma, het na bewering gewag dat die ma aan die slaap raak voordat hy die meisie ontvoer het.
Kom brei vir borskanker
Dié prosteses maak ʼn verskil in die lewe van vroue met borskanker wat nie silikoonprosteses of borsrekonstruksie kan bekostig nie.