Die regering hou egter voor dat vuurwapenbesit onder burgers verminder of selfs verhoed moet word, omdat dié vuurwapens uiteindelik omskep word in ongelisensieerde wapens wanneer dit gesteel word.
Alles vir Maandag 24 Mei 2021
Wen: Nianell weer op verhoog ná sewe jaar
Nianell gaan vir slegs een aand weer op die verhoog te sien wees en drie gelukkige Maroela Media-lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen vir dié optrede.
Mynbestuurder dood in beweerde sluipmoord
Drie gewapende mans het op Nico Swart se voertuig losgebrand.
Wenke vir witter tande
Almal wil mooi, wit tande hê, maar nie almal het die geld om duur produkte te koop of behandelings te ondergaan om hul tande witter te maak nie.
Grootste saak oor SEB Dinsdag aangehoor
Sakeliga het ook Maandag ’n driebeenstrategie teen die regering se SEB-beleidstellings tydens ’n mediakonferensie bekend gemaak.
Hernieude vrae oor reusekontrak vir Mkhize-vertrouelinge
Miljoene rande is glo bestee aan die aankoop van luukse klerehandelsmerke, spabehandelings, huisopknappings en ander persoonlike uitgawes.
Dié honde kan Covid-19 uitsnuffel – verslag
“Die gebruik van dié honde kan ʼn belangrike rol speel om die Covid-19-pandemie wêreldwyd te bekamp.”
Internasionale oorsig: Merkel-opvolger praat oor buitelandse beleid
Laschet het egter ook gesê dat Duitsland ’n beter buitelandse strategie benodig en dat hy beplan om Duitsland se militêre spandering wesenlik te verhoog.
‘Dankie vir gebede’ – gesin van beseerde vlieënier
Die ongeluk het ook die lewe van Daniël Theron se 12-jarige seun, Daniël jr., geëis.
Chris Chameleon: Blou fieterjoelvlooie en kakiegeklede kisduiweltjies
“Ek kom nie eens verby die eerste sin nie. Hy wil eenvoudig nie luister nie, hy val my in die rede, berispe my as ek wil deurdruk en dreig later met ernstiger gevolge as ek hardnekkig my sê probeer inkry …”
Werknemer steel glo miljoene by veiligheidsmaatskappy
Die verdagte, wat nie meer vir die bekende veiligheidsmaatskappy werk nie, het na bewering ʼn huis laat bou met die gesteelde geld.
Inskrywings weer oop vir nuwe Mej. SA
“Met die fenomenale groei en impak van die Mej. Suid-Afrika-handelsmerk, en die groot belangstellings sedert Zozibini Tunzi se wêreldwye triomf, word duisende inskrywings verwag van hoopvolle kandidate regoor die land.”
Internasionale oorsig: Frankryk kondig ‘reddingsplan’ vir Afrika aan
Daar is ook tydens die beraad besluit dat 40% van die bevolking in Afrika vanjaar nog teen Covid-19 ingeënt moet word en dat Afrikalande gehelp moet word om self entstowwe op groot skaal te vervaardig.
Boedels: Die SAID en kriptogeld
Dit is verstandig om op hoogte te bly met die SAID se beskouing van kripto-beleggings en -transaksies.
Talle dood, beseer in nóg VSA-skietvoorvalle
“Daar was vanjaar reeds sowat 200 massa-skietvoorvalle in die VSA.”
Slang verras vrou tydens familie-ete
“My skoonma het aanvanklik gedink dit is die hond by haar voete, maar toe sy die hond ’n entjie van die tafel op die gras sien sit, het sy besef dit is iets anders.”
Polisie op snelweg oorrompel, geskiet
Een van die beamptes is op die toneel dood verklaar en die ander een is met ʼn skietwond aan sy been na die hospitaal geneem.
Woord: fynlaken
Wat beteken dit wanneer iemand sê: “Dit gaan fynlaken met my”? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind.
Oor verwysings na God as vroulik: Wanneer ons die tydsgees hoor
Daar is vandag twee groot maniere waarop geloofsvrae beantwoord en teologie beoefen word. Óf in kontinuïteit óf in diskontinuïteit met die Kerk van die eeue.
Kgetlengrivier se water weer daarmee heen
Die hof het verlede week beslis dat die KBI dié aanlegte teen Woensdag aan die munisipaliteit moet teruggee. Donderdag het die eerste probleme begin kop uitsteek.