Voorlopige ondersoeke dui daarop dat die bestuurder van die leë trein in die verkeerde rigting gery het wat tot die kop-teen-kop-botsing gelei het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 25 Mei 2021
Ontslag van juffrou wat gr. R-kind klap, verwelkom
ʼn Herrie het op sosiale media uitgebreek nadat ʼn video aan die lig gekom het waarin dié onderwyseres ʼn gr. R-leerder geklap het.
Omstrede Covid-19-kontrak: ‘Mkhize moet opsy staan’
“Die ANC moet Mkhize opsy laat staan hangende die uitslag van die ondersoek teen hom. Enigiets minder as dít is verraad teen gemeenskappe wat gebuk gaan onder die uitwerking van die Covid-19-pandemie.”
Mans in bakkie skiet glo polisieman dood
“Voorlopige ondersoek dui daarop dat die polisieman deur mans in ʼn verbygaande bakkie geskiet is.”
Leeus, tiere uit en tuis ná ‘groot trek’
Die hervestiging van die leeus en tiere het ʼn konvooi van 23 voertuie met altesaam 70 mense wat die lang pad aangedurf het, ingesluit.
Aardbewing dreig ná vulkaniese uitbarsting in DRK
Inwoners vrees dat die vulkaan dalk vir ʼn tweede keer kan uitbars.
Covid-19: Strenger maatreëls binnekort verwag
Die nasionale bevelraad vir die hantering van die koronavirus het Dinsdag vergader. Maroela Media het met kenners oor die moontlikheid van ʼn strenger inperking gesels.
ToekomsVenster: Die Koninkryk in die praktyk
Die vraag is inderdaad nie wat die tyd van God vra nie, maar wat God van die tyd vra. Dit gaan nie oor hoe omstandighede ons wil help om God te verstaan nie, maar hoe God ons wil toerus om omstandighede te verstaan en te hanteer.
Man dood ná rooftog by winkelsentrum
Die man het glo verskeie skietwonde opgedoen.
Betogers maak amok in Grahamstad, PE
Groot gedeeltes van die N2 was gesluit en ʼn petrolbom is na Makhanda se departement van sanitasie en vullisverwydering geslinger.
Wapenwet: ‘Wysigings is nodig’ – GFSA
“As handwapens doeltreffend was om mense veilig te hou, sou ons ’n baie veilige land gewees het.”
Gevaarligte flikker by Eskom
Eskom verwag dat die vooruitsig vir die res van die week sal verbeter.
Koop ʼn Valley, koop ʼn belegging
Valley het oor die jare daarin geslaag dat sy spilpunte die top-posisie in die bedryf inneem as dit kom by herverkoopwaarde.
Spanspek in Japan vir byna R343 000 verkoop
ʼn Paar spanspekke is vir byna R343 000 in Japan op ʼn veiling verkoop – sowat 22 keer meer as verlede jaar se rekordbedrag tydens die pandemie.
Plettervat-nadraai: Farrell-slagoffer kry beter kontrak
Die 19-jarige Charlie Atkinson, die speler wat verlede jaar deur Owen Farrell op ’n uiters gevaarlike wyse platgetrek is, se kontrak is by Wasps hernieu terwyl hy ook tot die klub se eerste span bevorder is.
Man se liggaam in dinosourus-beeld gevind
Die man het probeer om sy selfoon – wat binne-in die beeld beland het – uit te haal toe hy self in die beeld geval het.
Wiele2Wiele gesels oor drie nuwe motors
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor drie bekendstellings – Hyundai se nuwe i20, Citroën se opgeknapte C3 en Kia se splinternuwe Sonet.
Studente, leerders baat by ‘Ek KAN lees’-projek
Die projek het die afgelope vier jaar in ’n belangrike inisiatief vir maatskaplike opheffing ontwikkel waarby menige jong leerder en onderwysstudent baat vind.
SA’ners kan hier ‘Friends’-reünie kyk
Suid-Afrikaanse aanhangers van die komediereeks Friends sal nie die lankverwagte reünieprogram misloop nie.
Hof jaag besetters uit Kaapse woonstelblok
“Daar is by bejaardes se woonstelle ingebreek om onwettige water- en elektrisiteitskoppelings te maak.”