Drie onwettige vissers is oor die naweek deur ʼn seekoei in dié dam doodgebyt.
Alles vir Woensdag 26 Mei 2021
O, om ’n sporttoeskouer in Nieu-Seeland te wees
“Die krieketstadion was volgepak, daar was ongelooflik baie mense by die Amerikasbeker, terwyl daar tussen 12 000 en 15 000 mense op ’n slag ’n rugbywedstryd bywoon,” sê Gert Ferreira, ’n oudinwoner van Pretoria.
SA beplan wêreld se grootste Bok-kombers
“Die groen en goud sal nie net die Bokke se historiese oorwinning in 2019 vier nie, maar dit sal ook help om ʼn bietjie warmte en gemak aan kwesbare mense in Suid-Afrika se verseker.”
SA hawens swakste ter wêreld – ranglys
Die swak gehalte van Suid-Afrika se hawens het ernstige logistieke probleme en uiteindelik finansiële verliese tot gevolg.
Eienaar soek ná vyf maande steeds na hond
“Hy het die eerste jaar van sy lewe as navorsingshondjie in ʼn hok deurgebring, maar toe hy saam met my huis toe is, het ons elke naweek iets lekker gedoen.”
Boer in hospitaal ná veldbrand
“Toe draai die wind en die vlamme kom op my af – so hoog soos wat ék is.”
HuntEx uitgestel
Die jagskou is tot later vanjaar uitgestel te midde van kommer oor die derde golf van die Covid-19-pandemie.
Ben Kruger sterf
“Die span van kykNET en ‘Binnelanders’ is absoluut verpletter.”
#JongStemme: ʼn Afrikaner in die VSA
ʼn Mens besef watter waarde opgesluit lê in jou kultuur wanneer jy jou in die vreemde bevind, skryf Christian Opperman.
Strafregtelike klag kom teen halsstarrige Myeni
Myeni het later die dag wel aanlyn getuig, maar dit het niks verander aan die Zondo-kommissie se besluit om ʼn klag teen haar aanhangig te maak nie.
Jordy kan tas (en branderplank) vir Spele pak
Hy is al die beste Suid-Afrikaanse branderplankryer van die moderne era genoem. En nou kry Jordy Smith ook die unieke geleentheid om sy stempel by die Olimpiese Spele af te druk.
Daar’s altyd ’n naam waarvoor iemand hom skaam
Dis altyd die Afrikaners wat moet toegee; nooit die ander nie, skryf Leopold Scholtz in reaksie op die Hoërskool D.F. Malan in Bellville wat sy naam wil verander.
Eskom waarsku wéér oor krag
Eskom sê die kragstelsel is onder groot druk weens opwekkingseenhede wat onklaar raak.
Versameling seldsame boeke, dokumente op veiling
Die versameling is in 1879 ook deur Sotheby’s van die hand gesit – toe vir £10.
Ja, Digital Vibes-kontrak wás onreëlmatig – Mkhize
Mkhize ontken dat hy sy invloed gebruik het in die toekenning van die tender en sê daar is geen rede vir hom om opsy te staan nie.
Inge Lotz-stigting skenk geld aan US
“Ons beplan navorsing oor ‘menslike verheffing’ en wil ook befondsing vir nagraadse beurse bied.”
Gedig: Die renoster
“Die droster met sy vaal karos,
Daar by die wag-ʼn-bietjie-bos.”
Driedubbele moord in Delft ondersoek
’n 13-jarige meisie is een van dié wat na ’n hospitaal geneem moes word.
ʼn Uitdagende naweek vir Ford…
Die twee FIA-klas Ford Castrol Neil Woolridge Motorsport Rangers het ʼn taai naweek gehad in vanjaar se Sugarbelt 400-veldren.
Nege SA’ners onder 100 beste gholfspelers
Die kersie op die Suid-Afrikaanse gholfkoek – ’n baksel wat amper weekliks soeter smaak – is dat Christiaan Bezuidenhout, Garrick Higgo en die belowende Wilco Nienaber deel van die Amerikaanse Ope-aksie sal wees.