Meer as 1,2 miljoen mense moes hul wonings ontruim, te midde van ʼn Covid-19-vlaag wat reeds die lewe van 120 000 mense geëis het.
Alles vir Woensdag 26 Mei 2021
‘GMR’-akteur gereed om wêreld aan te pak
“Elkeen van ons het ’n stem, elkeen van ons kan ’n verskil maak, elkeen van ons kan mense saambring.”
Matrikulant aan meisieskool neem eie lewe
Die 18-jarige leerder het glo Dinsdag haar eie lewe geneem.
Resep: Stroperige hoender-en-groentesosaties
Heerlike soetsuur-sosaties vir jou volgende braai.
Tronkstraf vir vrou wat landboumaatskappy bedrieg
Charmaine Koch het haar werkgewer vyf jaar lank bedrieg en eindelik sowat R2,7 miljoen uit die onderneming geswendel.
Ace dalk nóg dieper in die pekel
Die ANC het Magashule se uitlatings by oudpres. Jacob Zuma se hofverskyning verlede week veroordeel.
Covid-19-statistieke: Toename in alle provinsies
Nog 3 084 nuwe gevalle – ʼn styging van 0,19% – van Covid-19 is in Suid-Afrika bevestig wat die algehele syfer van geïnfekteerdes op 1…
Wes-Kaapse ouers raadop oor plek vir graadeens
Sommige leerders wag jare om ʼn plek in ʼn skool in dié provinsie te kry.
Gedagte vir die dag: Hande oplê
Die gelowiges het hulle (die sewe diakens) voor die apostels gebring, en dié het vir hulle gebid en die hande opgelê. (Handeling 6:6)