“Ek is op soek na een man, en ek het my hart gevolg in my besluit. Ek het dit nie sien kom nie, so ek weet hy was ook verras.”
Lees meerAlles vir Donderdag 27 Mei 2021
DA vra nuwe benadering oor inentings – ook instapklante
Die DA doen ʼn beroep op die departement van gesondheid om ʼn nuwe benadering in te stel vir die inentingsveldtog.
Covid-19: Melbourne weer in afsondering geplaas
Sowat 5 miljoen mense in Melbourne is van Donderdagaand om middernag weer in afsondering,
Brand op skip by Sri Lanka kan nog dae lank woed
Sri Lankaanse owerhede het ʼn formele klag by die polisie ingedien voor regstappe geneem sal word teen die skip se kaptein.
Jag-alliansie wil gevaarlike wanbegrippe hokslaan
Modernistiese neigings wat met onkunde en verkeerde inligting gekombineer word verskil heeltemal van wat bewaring deur volhoubare benutting regtig beteken.
Vermeende rower ná rooftog doodgeskiet
Die vrou se kêrel was gewapen en het verskeie skote op die verdagte gevuur.
Vyf keer lewenslank en 988 jaar vir reeksverkragter
Die man is gevonnis op 72 aanklagte van verkragting, huisbraak en roof met verswarende omstandighede.
Taalgebruik: aanmerking, opmerking, merk
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen “aanmerking”, “opmerking” en “merk”. Taaltoffie stel ondersoek in.
ToekomsVenster: Daar is ’n blye weersiens
Daar is ’n weersiens vir hulle, ja, vir al God se kinders. Soos die Hemelvaart dink ons nie gereeld na oor die wederkoms van Jesus nie. Tog is ons vandag en elke dan, nader aan daardie gebeurtenis.
Ramaphosa nou eers later voor Zondo
Ramaphosa het tydens ’n vorige verskyning toegegee dat die ANC te lank gesloer het om by staatskaping in te gryp.
Video: Hiënas vreet bok buite villa
“Die gaste kon heel aand die gekraak van bene hoor, asook ander hiënas wat saam ‘lag’ terwyl hulle hul aandete geniet.”
Loonooreenkoms: Prasa in arbeidshof oor verhogings
Dit is die tweede keer dat die vakbond die arbeidshof nader om die betaling van die huidige multitermyn loonooreenkoms af te dwing.
Podlitiek: Staat wil jou wapens kom haal, Mkhize-tenderskandaal
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die voorgestelde wysigings aan die Wet op die Beheer van Vuurwapens en die nuutste korrupsieskandaal waarby Zweli Mkhize, minister van gesondheid, betrek word.
Nóg ʼn vet regsrekening vir Zuma
Die oudpresident moet nou self opdok vir die regskoste van sowat R10 miljoen.
Ma vergiftig glo kinders, haarself
Die kinders, waarvan een ’n baba, was reeds dood met polisie se aankoms op die toneel.
Bakkievragte vol baadjies vir winterwarmte
Die 90 motorfietsryers wat die baadjies geskenk het, het dit van sover as Kaapstad, Johannesburg en George aangery as deel van Helpende Hand se Motorfietsklub se jaarlikse Jacket Run.
Navorsing by US oor ‘lang Covid’ gedoen
Lang Covid is ʼn versameling voortslepende simptome wat 90 dae of langer duur nadat pasiënte van ernstige Covid-19-infeksie herstel het.
Spelers trek hul sokkies vir Cheetahs-wedstryd op
“Met hierdie gebaar wil ons al die skole en skoolafrigters bedank vir die werk wat hulle doen om jaarliks spelers van topgehalte te lewer.”
Johannesburgse nierspesialis sterf
Dr. Hendrik Viljoen het meer as 600 nieroorplantings in sy loopbaan gedoen.
Bates bevries van maatskappye wat skole teen miljoene ontsmet
Die spesiale ondersoekeenheid het ook terugvoer gegee oor sy ondersoek na ʼn kontrak van R150 miljoen wat Digital Vibes by die nasionale departement van gesondheid losgeslaan het.