Die kabinet sal binnekort ʼn datum bekendmaak waartydens pres. Cyril Ramaphosa die land sal toespreek oor maatreëls om die virus te bekamp.
Alles vir Donderdag 27 Mei 2021
Video: Agt busse brand uit in PE
Betogers het groot skade aan infrastruktuur in Gqeberha aanrig en ʼn plaaslike kliniek bestorm.
5 van gesin verdrink toe hulle selfie wou neem
’n Indonesiese gesin van 14 het almal op ’n houtstruktuur bymekaargekom om ’n groepfoto te neem.
Noord en Suid se bestes slaags in Italië
Nadat die Lions die afgelope Saterdag die Bulls geklop het, is dit nie ’n uitgemaakte saak wie die resies na Treviso gaan wen nie.
Só kroek jy jou brein om ʼn swart-en-wit foto in kleur te sien
Dr Julie Smith, ʼn kliniese sielkundige, laat kykers verstom met ʼn optiese illusie waar jou brein om die bos gelei word deur jou ʼn swart-en-wit foto in kleur te laat sien.
Eskom: Ontbondeling positief, maar nie ál oplossing
Die verwagting dat die herstruktureringsproses by Eskom teen einde Junie afgehandel gaan wees, is waarskynlik effe oorambisieus.
Vulkaan kan dalk nóg lawa spoeg
Derduisende Kongo-inwoners is versoek om die gebied onmiddellik te ontruim.
Nog geen besluit oor e-tol – minister
Dít nadat die Gautengse LUR Jacob Mamabolo sosiale media vanoggend aan die gons gehad het met sy eie aankondiging oor e-tol.
Só lyk KKNK se reëlings vanjaar
Liefhebbers van ons kuns en kultuur kan gereedmaak vir aanbiedings uit die boonste rakke, van toneel tot musiek, van visuele kuns tot debatte tussen topkenners oor aktuele sake van die dag wat ons almal raak.
Pa ernstig beseer ná huisroof
ʼn Pa en sy seun het die middag gesit en televisie kyk toe hulle ʼn harde geluid buite die huis hoor.
Ma verkoop glo gestremde kind aan mans
Voorlopige inligting dui daarop dat sy die kinders vir seksuele doeleindes aan die mans verkoop het.
Veteraan-omroeper (98) sterf
Sy was ook die stem van Piet Muis in Verna Vels se ‘Haas Das se Nuuskas’.
Boere se monde gesnoer by droogtehulpvergadering
R83 miljoen rand is deur die staat bewillig om boorgate vir rampgeteisterde boere te grawe, maar daar is bitter min om daarvoor te wys.
Hamilton bring hulde aan George Floyd
“Rus in vrede, George Floyd. Jou tyd hier op aarde is heeltemal te kort geknip, maar jou nalatenskap sal vir ewig duur.”
#JongStemme: Jeug kan bydra tot nuwe perspektiewe in politieke arena
Is dit nie weer tyd dat daar meer produktief in die jonger geslag belê word nie, en daardeur jong mense op te voed om eendag as verantwoordelike leiers besluite te neem nie?
‘Kragnetwerk is steeds onder druk’
Eskom waarsku dat beurtkrag weer Donderdagaand ingestel kan word.
Musiekvideo: Pieter Marcato diep herinneringe op
Die twee akteurs in die video is Marissa van Staden en Neil Sharim van Bakgat-faam.
Baba dood ná honde haar gryp
Scott het die huis binnegestorm en gesien hoe die Rottweilers sy babadogter aanval.
Dagga-kettinggroepeienaar vasgetrek
Die eienaar van Canapax en sy makkers is Dinsdag in hegtenis geneem nadat die Valke hulle glo met dagga ter waarde van miljoene rande betrap het.
Derde verdagte vas vir moord op KZN-polisieman
Sibiya is op 11 April deur drie verdagtes oorrompel nadat hy ’n vrou wat aangerand is, gehelp het.