Ses spelers (onder wie Ruan Pienaar en Frans Steyn), sowel as die skeidsregter, sal môre in die kouse van Grey Kollege op die veld draf wanneer die Cheetahs teen die Toyota-uitnodigingspan speel.
Alles vir Vrydag 28 Mei 2021
Agrizzi sien wéér nie binnekant van hof
Die twee beskuldigdes se saak gaan nou dalk van mekaar geskei word.
Die Afrikaner en Jode se apartheid en die Egiptiese sweep
Ek het nie verwag om die woorde “apartheid” en “onderdrukking” hier in die hartjie van Leuven te hoor nie. Terwyl ek so na die jong studentebetogings kyk, sien ek in my geestesoog ander betogings teen onderdrukking die afgelope tyd, skryf prof. Kobus Kok vanuit België.
Begin só om doeltreffend te help
Om te wil help is wesenlik, maar om reg te help is noodsaaklik.
Nissan se kompakte sportnutsbuksie
Dié segment gaan vinnig uit sy nate bars. Dit is egter ʼn goeie ding vir die eindverbruiker.
SA vrou bereik piek van Everest
Dit was Marlette de Jager se tweede poging nadat sy in 2015 ’n sneeustorting by die basiskamp van Everest oorleef het.
Entrepreneur van die Jaar-kompetisie: Skryf nou in
“Die kompetisie skep die ideale geleentheid vir entrepreneurs wat ’n publisiteitshupstoot nodig het en uitstekende advies van kundiges op die gebied wil ontvang.”
CrossFitters wil die fiksste in die Kaap wees
Die Fittest in Cape Town-kompetisie sal as’t ware ’n maak-of-breek-sessie wees met slegs die wenner in elke kategorie wat hul staal dan by die CrossFit-spele sal wys.
Saak teen SEB-regulasies draai weer in hof; plaaslike ekonomiese situasie bekyk
In hierdie week se aflewering van “3 Minute, 3 Sake” praat Gerhard van Onselen oor Sakeliga se uitgebreide veldtog teen SEB-en verkrygingsregulasies wat die week weer in die hof gedraai het. Hy kyk vervolgens na die ekonomie in die tweede kwartaal en, laastens, na stof tot nadenke vir sakelui in die huidige ekonomiese toestande.
Brandstofverligting vir petrolverbruikers kom dalk
“Vervoermaatskappye en paraffienverbruikers gaan egter nie tevrede wees nie.”
Skoot hoog deur vir ‘The Bachelorette SA’ se Qiniso, Gareth
“Ek moes na my hart luister, en my hart het geskree ‘Gaz, Gaz, Gaz!’”
Video: Olifant verras gesin in tuin
“Hy het bloot kom water soek en was glad nie aggressief nie.”
Foto’s: Taxi ploeg in winkel in
“Volgens berigte het die bestuurder van die minibustaxi beheer oor die voertuig verloor en in die winkel se muur geploeg.”
Boek: Oor die wel en wee van Afrikaner-magnate
‘Fortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate’ deur Ebbe Dommisse verduidelik hoe sakeleiers soos Koos Bekker, Johann Rupert en Whitey Basson hul sakeryke tot stand gebring het.
Kyk: Hashim Amla draai die horlosie terug
Hy het in Surrey se eerste beurt teen Gloucestershire ’n honderdtal (103*) aangeteken en in die proses met die hele sak Amla-patats vorendag gekom.
Navorsing gedoen om vrugte langer smaakliker te laat bly
Dit is ʼn onaangename verrassing om in ʼn skynbaar perfekte vrug te byt en dan te sien dat die binnekant verbruin het. Dit smaak ook sleg.
Harrismith-betogings: Man brand dood in trok
“Die vragmotor het die veld ingery, ’n hoë wal getref en toe aan die brand geslaan.”
Musiekvideo: Red Sheep wys hulle diep kant
“Maar vir my gaan dié snit oor wanneer jy vir iemand kyk vir wie jy lief is en jy daardie gevoel van euforie kry – asof jy vir die eerste keer die see sien.”
Merc se E-klas toonbeeld van luuksheid, weelde
Spasie, gerief, veiligheid en tegnologie is die ander woorde wat gebruik kan word om die E220d te beskryf.
SA Olimpiese span kry lyf
Akani Simbine en Wenda Nel gaan ook hul litte by ’n paar internasionale byeenkomste losmaak.