Dít moet jy weet na pres. Cyril Ramaphosa die land Sondagaand toegespreek het.
Lees meerAlles vir Sondag 30 Mei 2021
Lesufi op pad na private skool oor ‘rassisme’
Spanning loop hoog nadat ouers bewerings van rassisme teen Cornwall Hill College geopper het.
’n Kuier in kleurvolle Calitzdorp
In die skaduwee van die magtige Swartberge vind jy Calitzdorp en dit is hier waar die Klein Karoo ’n mens verras met kleur, prag en praal.
Van skaam tot spontaan met die hulp van kulkuns
“Kulkuns het my al baie meer geleer en gegee as wat ek ooit vir dit kan teruggee.”
Drie soek ná Oos-Kaapse plaasmoord
Die 79-jarige John Viedge is vroeg vanoggend in sy plaashuis doodgeskiet.
Binder-broers eindig albei vyfde in gedempte atmosfeer
Die MotoGP-jaers het kort voor die wegspring twee minute van stilte gehandhaaf ter ere van die 19-jarige Jason Dupasquier.
Tientalle skole in Noord-Kaap sluit weens virus
Byna 80 skole in die Noord-Kaap moes sedert begin vandeesmaand tydelik sluit.
Van hopeloos na hoop
ʼn Tienerseun, ʼn tienerdogter, ʼn ma en ʼn pa in een tent, met niks nie; net die klere aan hulle lywe en ʼn pot, ʼn bord, verwaarloosde skoolklere en weereens geloof. Hoe hard moet die lewe jou nie ruk om hier te beland nie? Hoeveel vrae en hartseer moet daar nie in jou hart wees nie?
Internasionale oorsig: Belarus wil nie swig onder druk van Weste
Westerse lande het egter min verdere opsies tot hulle beskikking om druk op Lukashenko te plaas.
President spreek land vanaand toe
Pres. Cyril Ramaphosa het die afgelope paar dae met die nasionale koronavirusbevelsraad, die presidensiële koördineringsraad en die kabinet vergader.
Foto’s: Nuwe Rolls-Royce glo duurste motor nog
Die nuwe Boat Tail word pasgemaak vir net drie superryk kliënte.
SAW-soldate-gedenkmuur: Hulde in graniet
Elke jaar sedert 2009 word ʼn huldigingsgeleentheid op die Sondag wat die naaste aan 31 Mei val, daar gehou.
Bek-en-klou-uitbreking ‘terugslag’ vir rooivleisbedryf
“Indien ons ondertussen wil hê uitvoere moet groei, moet gesien kan word dat ons vordering maak met die proses om bek-en-klouseer onder beheer te kry.”
Beesboer (79) in Oos-Kaap vermoor
Die boer is na bewering deur ’n veiligheidshek doodgeskiet.
Boris tydens intieme seremonie getroud
Boris Johnson is maar die tweede Britse premier ooit om tydens sy termyn te trou en die eerste in byna twee eeue.
Kragnetwerk onder groot druk
Die kragnetwerk verkeer weereens onder groot druk weens ’n tekort aan opwekkingskapasiteit.
Om te laat inent of nié – Kenners gee raad
Talle mense is steeds huiwerig om die Covid-19-inenting te kry. Maroela Media het gaan kyk na die newe-effekte én voordele van die entstof.
Skaars boksoort se getalle neem toe
Saiga-bokke word deur stropers geteiken vir hul kenmerkende knopneuse en horings.
Solidariteit bekom inligting oor Kubaanse ingenieurs
Die vakbond meen die bekendmaking is ʼn eerste, maar belangrike oorwinning in sy regstryd teen die invoer van Kubaanse ingenieurs.
Covid-19: Nuwe hibriede variant in Viëtnam ontdek
Dié stam versprei glo vinnig deur die lug.