Dit kan een van rugby se grootste sprokiesverhale wees as CJ Stander Munster se leisels ʼn laaste keer in die eindstryd van die Reënboogbekerreeks teen die Bulls in Treviso neem.
Alles vir Sondag 30 Mei 2021
Gholf: Krummels vir SA se voorste spelers
Dit gebeur nie aldag nie dat nie een Suid-Afrikaanse gholfspeler se naam tussen die voorste spelers ná die derde ronde van ʼn Amerikaanse PGA-toernooi verskyn nie.
Donkies gehelp ter nagedagtes aan oorlede veearts
Wanneer Nico Benadé as kind ʼn verwaarloosde donkie langs die pad gesien het, sou hy na die eienaar gaan en R50 vir die donkie aanbied om hom te ‘red’.
Van Coke se vuishoue g’n dagdroom
Dit was nie lank nie of die sweet en bloed het by ’n indrukwekkende Boxop-stryd begin spat.
‘Padwoede’ eis pa en seun toe taxibestuurder glo skiet
Die skietery by die vulstasie spruit glo uit ’n voorval wat vroeër op die N1 plaasgevind het.
Engelse Premierliga: Rassie-hulle sit met tameletjie
Die Sale Sharks het Vrydagaand hul plek in die uitspeelwedstryde (halfeindronde) van die Engelse Premierliga op 19 Junie vasgeknoop.
Covid-19-statistieke: Aktiewe gevalle aan’t toeneem
Dít terwyl nog 70 sterftes intussen aangemeld is.
Gedagte vir die dag: Toordery?
Maar Petrus antwoord hom: “Gaan na die verderf met jou geld en al! Dink jy jy kan die gawe van God met geld koop?” (Handelinge 8:20)