Toe-toe! Waarvoor wag jy? Inskrywings vir die Ink-dig-en-skryfkompetisie sluit 30 Junie.
Alles vir Woensdag 2 Junie 2021
Dag of nag, Djokovic bly ’n tenniskrag
“Dit was nogal ’n vreemde ervaring, maar ook ’n voorreg om die eerste manswedstryd in die aandsessie op Roland-Garros te speel.”
Resep: Hawermout-plaatkoekies
ʼn Afwisseling vir ontbyt of teetyd.
Breinvirus laat dogter gestrem, ma vertel
“Maar later het ek net besef as ek vir Anneke moet wag om gesond te word voor ek weer gelukkig is, gaan ek vir ewig wag en ek kan nie. Ek wíl gelukkig wees. Ek het ʼn keuse gemaak.”
Bendeleier, ses ander in huis doodgeskiet
Twee vroue is onder die sewe oorledenes.
Wenke vir gepaste kleredrag by die werk
Soos meeste van ons al gehoor het, is eerste indrukke blywend, en die reël geld steeds te midde van ‘n wêreld waar alles toenend aanlyn plaasvind. Rianca de Wet van Klerekas.com verduidelik hoe jy jou werkdraag die nodige hupstoot kan gee:
Polisie kap terug oor R1,6 miljard se PBT
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het teruggekap na berigte dat hy onreëlmatig R1,6 miljard aan persoonlike beskermende toerusting (PBT) bestee het.
Geweld by Pap-sitting veroordeel
’n Sitting van die Pan-Afrika-Parlement (Pap) het vir die soveelste keer in chaos ontaard.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Om vrug te dra
Sorg dat julle steeds groei in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. (2 Petrus 3:18)