Die skip staan al meer as ses jaar verlate naby Jemen se Hodeida-hawe.
Lees meerAlles vir Donderdag 3 Junie 2021
Suikerbelasting ʼn bitter pil vir die bedryf
ʼn Nuwe verslag oor die sosio-ekonomiese impak van die gesondheidsbevorderingsheffing (HPL of suikerbelasting) wat in 2018 ingestel is, wys die verwoestende impak wat dit op die suikerbedryf, breër ekonomie en werkskepping het.
Interpol gevra vir hulp met Guptas-arres
Die Nasionale Vervolgingsgesag het Donderdag aangekondig dat hy die hulp ingeroep het van Interpol om hom te help om lasbriewe vir die inhegtenisneming van lede van die Gupta-familie uit te voer.
Ramaphosa verwerp voogdyskap vir staat oor grond
Pres. Cyril Ramaphosa het hom Donderdagmiddag onomwonde uitgespreek teen die tipe voogdyskap vir die staat oor grond wat die EFF tans met die ANC bespreek.
DA lê strafregtelike aanklagte teen Mkhize
Die Demokratiese Alliansie het Donderdag strafregtelike aanklagte aanhangig gemaak teen die minister van gesondheid, dr. Zweli Mkhize.
Minister vergader met taxibedryf oor Nyanga-geweld
Busse, staatsvoertuie en privaat voertuie word sedert verlede week in die Nyanga-gebied aan die brand gesteek.
Poskantoor in Deneysville beroof
“Drie gewapende mans het die poskantoor binnegestap en geëis dat die kluis oopgesluit word.”
Skukuza-stropers gevonnis
Twee mans van Mosambiek is gevonnis in verband met olifantstropery en verwante misdade.
ToekomsVenster: Krag van die Heilige Gees
Hoe staan dit met die Heilige Gees in jou lewe?
Luister: Koop jy binnekort vir die eerste keer huis?
Francois Janse van Rensburg gaan oor die volgende vier weke met Maroela Media gesels oor dié proses en sommer ook ʼn paar wenke gee oor hoe om die aankoop van jou eerste huis so maklik as moontlik te doen.
Drie vas na ma glo pasgebore tweeling ‘verkoop’
Die voornemende koper sou glo R50 per dag aan die kinders se ma betaal om haar dwelmgewoonte te onderhou.
Swaar vonnis vir pa wat dogters verkrag
“Die dogters was aanvanklik te bang om die verkragtings aan te meld.”
Nuwe dinge op pad vir Voortrekkermonument
Die gesoute joernalis en veldverslaggewer Gerhard Pretorius is die Voortrekkermonument en Erfenisstigting se nuwe kommunikasiebestuurder.
‘Mees gesoekte’ plaasmoordenaar eindelik gevonnis
Johanna van Niekerk (72) en Tororo Tsholo (43) is in 2004 op die plaas Dankbaarheid in die Vrystaat vermoor.
Limpopo-man glo verdoof, ontvoer
Jacques Petzer het bedwelmd in ʼn woonstel op Burgersfort, 150 km van waar hy kos gekoop het in Polokwane, wakker geword.
Bulls gaan Coetzee teen Stormers loslaat
“Om teen die Britse en Ierse Leeus te speel is beslis my langtermyndoelwit. Dit sal so lekker wees as ek dit kan doen,” het Marcell Coetzee in 2019 gesê.
Allemintige 2 900 km-fietsrit voltooi teen geslagsgeweld
Gerhard Botes en Deon Viljoen het besluit tot hier toe met geslagsgebaseerde geweld en nie verder nie.
Hoë by OG-kantoor vas vir ‘bedrog, korrupsie’
Die Suid-Afrikaanse slim-ID en ʼn geboortesertifikaat wat die verdagte in sy besit gehad het, was vervals.
Gupta-vennoot, drie ander in hof oor suiwelprojek
’n Hoëprofiel-sakeman en vennoot van die berugte Gupta-broers, Iqbal Sharma, is een van dié wat nou aangekla word van bedrog met die omstrede Estina-suiwelprojek.
Twee in hof ná moord op verlamde boer
Die aanvallers het Neil McKay na sy huis geneem en hom vermoedelik daar in sy rolstoel verwurg.