’n Sak van ongeveer 150 kg het vanaf ’n konstruksievoertuig op die werker geval.
Alles vir Donderdag 3 Junie 2021
Boek: ‘Stil vloei die Komati’ – Elize Parker
‘Stil vloei die Komati’ is ʼn aangrypende verhaal waarin die leuens en misleiding rakende ʼn fratskoeël drie niggies se lewe onherroeplik verander.
Wagte wat hitte soek, sterf by reservaat
Die wagte het hulself by ʼn drom met vuur in ʼn stoor toegesluit om warm te bly.
Leon van Nierop se resensie: 7500
ʼn Storie wat net in ʼn vliegtuig se stuurkajuit afspeel? Hu? Is jy ernstig? Kan dit regtig werk? Wel, ja!
Leon van Nierop se resensie: A Quiet Place Part II
Die gehoor gaan terug na die bekende gemaksone-gruwelkasteel, want hulle wil weer bang raak vir klank, stilte, te ontsenu wees om te hoes, en elke geluidjie met agterdog te bejeën.
136 lopies: Conway se naam pryk op Lord’s-ererol
Dit is verstommend om te dink dat Devon Conway ’n paar jaar gelede gesukkel het om gereelde speelkans vir sy provinsiale span in Suid-Afrika te kry.
Vermoorde dokter se man sterf ook
Dries van Zyl (78) het vroeër vanjaar die aanval oorleef waartydens sy vrou, dr. Erna Britz-Van Zyl, vermoor is.
18-jarige spog met honneursgraad in fisika
Hjalmar het in 2017 as 14-jarige sy BSc-fisikagraad aan die Universiteit van Pretoria begin. Hy het einde 2019 dié graad met lof behaal.
Annelien se kombuis: Kouevleis-en-kaasbord
Kyk hierdie video om ʼn deftige peuselbord te pak.
Kabelkar-ongeluk: Dalk lankal met noodrem gepeuter
Dit blyk dat ’n spesiale toestel wat gebruik word om die noodrem te deaktiveer ook in 2014 gebruik is.
Speel ons kinders nog?
Ouers moet besef dat “jagentjies” op die grasperk speel net so opvoedkundig soos die wiskundespeelgroep kan wees. Hierdie aktiwiteite kan ook nie in ’n kwaliteittyd-oomblik ingepas word nie. Kinders het genoeg tyd nodig om net te wees en ongestruktureerd te speel en hul verbeelding te ontwikkel.
De Ruyter onskuldig – advokaat
Adv. Ismael Semenya is aangestel om bewerings van rassisme teen Eskom se uitvoerende hoof, André de Ruyter, te ondersoek.
‘Die pad na selfbestuur’: ANC-regering al meer soos besettingsmag
Buys skryf verder dat dit egter mettertyd duidelik geword dat die ANC net die destydse toegewings gemaak het om mag te bekom waarna hulle daardie einste mag begin gebruik het om hul sosialistiese doelstellings te verwesenlik. Kom luister na die voorlesing van dié hoofstuk.
Covid-19-statistieke: Gevalle styg skerp in dié provinsie
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak.
Man gevonnis wat halfsuster verkrag
Die jong man het sy sewejarige halfsuster na ’n verlate gebou geneem en haar verkrag.
Boer weer op die been ná tweede plaasaanval
“As ek nie my vuurwapen by my gehad het nie, was ek dood.”
Gedagte vir die dag: Ons straf is reeds gedra
Volmaakte liefde het nie plek vir vrees nie; volmaakte liefde dryf die vrees uit omdat vrees nog met straf behep is. (1 Johannes 4:18)