“Die dag dat ek hom laat weet het Neels het my huis toe gestuur, is die dag dat hy besluit het om die kans aan te gryp om meer as net vriende te word.”
Alles vir Vrydag 4 Junie 2021
Meer wapens, minder geweld
Die vraag moet natuurlik ook gevra word: As Cele nie wil hê burgers moet hulself met vuurwapens kan verdedig nie, is hy dan bereid om sy eie lyfwagte ook te laat ontwapen?
5 maklike gewoontes vir ’n gesonder leefstyl
Goeie gesondheid val nie sommer in jou skoot nie – dit is die resultaat van proaktiewe, voorkomende en gesonde leefstylkeuses wat alles saamweef.
Christen-egpaar spring doodstraf vry
Die paartjie is reeds in 2014 tronk toe gestuur nadat hulle glo ʼn boodskap gestuur het waarin hulle die profeet Mohammed beledig.
Hoe veilig is bitcoin?
Een van die grootste mites rondom bitcoin, selfs al het dit na die hoofstroom beweeg, is dat kriptogeld nie ’n veilige alternatief vir tradisionele finansies is nie. Die realiteit is dat dit eintlik heelwat veiliger is.
Bitter koue duur naweek voort
Die weerdiens waarsku dat ryp Vrydag- en Saterdagoggend in dele van die Oos-Kaap en Vrystaat kan voorkom.
Akademiese skryfvaardighede: Bronverwysings en die bronnelys
In hierdie blog skryf dr. Stefan van Zyl oor die manier waarop akademiese bronne in ʼn akademiese teks geïntegreer word. Dit bestaan hoofsaaklik uit twee onlosmaaklike dele, naamlik bronverwysings in die teks en die bronnelys aan die einde van die teks.
Rekorduitvoere vir SA kernvrugte
“Ek dink die beskikbaarheid van die beperkte aantal appelvariëteite kan in die nabye toekoms verander, omdat ons in besit is van baie opwindende nuwe plantmateriaal en kultivars.”
BLM en die tragiese gevolge
Of hulle dit wil weet of nie, die BLM het niks positiefs bereik nie, skryf Rhoda Kadalie vanuit die VSA.
Resep-video: Sjokolade-pannekoek
Nou kan pannekoek sommer voorgereg, hoofgereg én nagereg wees!
Hollywood: ‘Friends’-akteur verbreek verlowing; nóg aanklagte teen Hillsong-pastoor
“Ek het gevries. Elke keer het ek gevries.”
Vyf dood in tweede noodlottige N1-botsing
ʼn Tweede noodlottige ongeluk binne twee dae op die N1-noord in Limpopo het die lewe van vyf mense geëis.
Die kerk in die koue Karoo
Vir fotograwe wat in sneeulandskappe spesialiseer is dit nou die tyd om te pak en die langpad na hierdie bestemmings aan te durf. Bernard K. Hellberg skryf meer oor die besonderse kerkgebou in Sutherland.
Handwerk: Trap suutjies met gehekelde pantoffels
Hekel hierdie pragtige pantoffels wat ideaal is vir die kouer maande wat wag.
SA soldaat in DRK doodgeskiet
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het bevestig dat ʼn Suid-Afrikaanse soldaat in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) doodgeskiet is.
‘Ek hanteer dit’, sê Ramaphosa oor Mkhize
Die omstredenheid waarin Zweli Mkhize, minister van gesondheid, vasgevang is rakende ʼn beweerde tenderskandaal, sal nie onder die mat ingevee word nie.
Covid-19-statistieke: Meer as 5 000 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Laat God se krag deurbreek
Ek kan alles doen deur Hom wat my krag gee. (Filippense 4:13)