Denel sukkel reeds geruime tyd om sy krediteure en selfs werkers se salarisse ten volle te betaal.
Alles vir Sondag 6 Junie 2021
Federer kyk na Wimbledon; besin oor Franse Ope
“Ek moet besluit of ek sal aanhou speel of nie. Word daar onnodige stremming op my knieë geplaas? Is dit nou ’n goeie tyd om ’n blaaskans te neem?”
Gelukwense vir Mantashe ná tweede meestersgraad
Die graad is Saterdag tydens ʼn aanlyn seremonie aan Mantashe toegeken.
Covid-tameletjie op die gholfbaan
Die Covid-19-pandemie het opnuut sy kloue op die gholfbaan ingeslaan toe die Spanjaard Jon Rahm ná Saterdag se derde ronde van die Amerikaanse Memorial-toernooi wat in Ohio beslis is, in kennis gestel is dat hy positief getoets het.
Morsekode in die Karoo
Onkunde het dikwels verrykende gevolge. ’n Windpomp, wat vir boere oor jare ’n noodsaaklike lewensaar is, het tydens die Anglo-Boereoorlog vir ’n boer in die Groot Karoo baie probleme besorg.
Invloedryke Nigeriese prediker TB Joshua sterf
Tientalle boodskappe van medelye het kort na die nuus oor sy dood begin instroom.
Poskantoorwerkers, gevangenes, buitelanders se ‘toelae’ kos SA miljoene
Duisende mense het ook die spesiale R350-toelaag ontvang waarop hulle nie geregtig was nie.
Covid-19-statistieke: Weer meer as 5 000 nuwe gevalle
Só lyk die jongste Covid-19-syfers.
Fisieke Springbokspan vol WB-wenners
Altesaam sewe spelers het meer as 50 toetse agter hul naam, met Morné Steyn en Francois Steyn wat reeds in 2009 teen die Britse en Ierse Leeus gespeel het.
Gedagte vir die dag: Voetewassers
As Ek dan, wat julle Here en Leermeester is, julle voete gewas het, moet julle ook mekaar se voete was. (Johannes 13:14)