Die oorspronklike eienaar van die skildery het dit in ‘n stadium as die ware Jakob voorgehou.
Lees meerAlles vir Maandag 7 Junie 2021
Iqbal Sharma-saak duur voort
Iqbal Sharma, voormalige raadslid van Transnet en sakevennoot van die Gupta-familie, se aansoek om borgtog in die Bloemfonteinse landdroshof hervat Dinsdag.
Dogters vlug uit vlammehel
Vier minderjarige dogters, wat alleen by ʼn huis gelaat is, het betyds gevlug ná ʼn brand in die huis uitgebreek het.
Impakstudie oor onteiening bloot ‘politieke regverdiging’
“Dis ’n ongeordende studie wat gebruik word om die ontneming van eiendomsreg te steun.”
Man gevonnis vir moord op sy meisie en 3-jarige kind
Die 62-jarige pa het skuld beken op die twee moorde.
Vyf beseer tydens transitorooftog in Noordwes
Vyf mense, insluitend ʼn negejarige seun, is na ʼn hospitaal geneem ná ʼn transitorooftog Maandag op die R556 Sun City-pad in Bapong, Rustenburg.
ToekomsVenster: Kom ons gesels oor barmhartigheid
Dit is barmhartig in die volle sin van die woord.
Pretoriase dokter tydens huisroof geskiet
Dr. Willem Roos en sy vrou is Sondag helder oordag deur drie verdagtes in hul huis aangeval.
Woord: sjabloon
Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van die woord “sjabloon”.
Nzimande oorweeg regstappe ná dreigemente op Twitter
“Ouens, ek is by ’n restaurant en hier is ’n minister. Moet ek hom slaan?” het die gebruiker op Twitter gesê.
Vrou dood ná sekerheidswag operasie uitvoer
Butt doen hom al vir ʼn geruime tyd voor as ʼn dokter en het al talle huisbesoeke by pasiënte in Pakistan afgelê.
Shaleen Surtie-Richards: ‘Ons gaan jou mis’
“Daar is verskeie gerugte oor die oorsaak van haar dood.”
Radiodramakompetisie vier ʼn kwarteeu
“Klank bied soveel moontlikhede, sonder dat ʼn skrywer hom- of haarself oor ʼn begroting hoef te bekommer.”
EU beskerm nou die rooibos-naam
Dié besluit sal etlike voordele vir rooibos-boere inhou.
Híér kan jy lekker in Afrikaans eet
Maroela Media het lesers van oor die land gevra om name van eetplekke in te stuur waar ʼn mens lekker in Afrikaans kan eet. Hier is die lys met eetplekke in elke provinsie!
Voedselkenner van Orania se werk internasionaal gepubliseer
As deel van haar navorsing het Anelle Blanckenberg gaan kyk hoeveel tafeldruiwe tydens oestyd vermors of verlore gaan.
Shoprite laat misdadigers les opsê
Misdaad by Shoprite-winkels het in ʼn jaar se tyd met 16% afgeneem.
Paul Colditz: Kampvegter vir elke kind in elke klas
Paul Colditz is ’n verbete vegter wat onderwysowerhede in meer as 300 hofsake ore aangesit het. Magsmisbruik deur onderwysamptenare en politici maak dié pa van vier, wat net ná sy 68ste verjaarsdag in Oktober by Fedsas die tuig gaan neerlê, briesend.
Beurtkrag weer ingestel
Die waarskynlikheid van beurtkrag vir die res van die week is ook hoog aangesien die kragnetwerk steeds onder druk is.
Baba Ayden haal self asem
Baba Ayden van Niekerk is al vir langer as ’n maand in die hospitaal nadat hy aan ’n stukkie biltong gestik het.