Die video wys hoe ’n kameelperd in die pad af gejaag word en oor ’n heining ploeg, tot groot vermaak van ’n groep jong mans.
Alles vir Maandag 7 Junie 2021
Vadersdag-kompetisie: Wen ’n jagnaweek vir twee in die Bosveld
Skryf in vir ons Vadersdag-kompetisie en wen dalk ʼn jagnaweek vir twee!
Video: Skip tref hyskraan en toe val alles om
Die video is al meer as 3,6 miljoen keer gekyk.
Britte deel gesogte TV-pryse uit
Die Netflix-reeks The Crown, wat in vier kategorieë benoem is, is leë hande huis toe.
Hoe gemaak met die wolkbreuk van outoritêre beleide?
Terwyl die president Suid-Afrikaners probeer flous dat hy skynbaar ’n hervormer is en dat ons sy sogenaamde “nuwe dagbreek” nader, word die ekonomie versmoor en die land op die pad van onherstelbare agteruitgang plaas.
Man verkrag, vermoor tiener uit woede vir vrou
Die man het glo woedend geword toe hy nie sy vrou ná ʼn geskil kon opspoor nie.
SA kry dokkiereeks oor ware misdade
Hierdie reeks gee kykers insae in die belangrikste oomblikke van moorde soos dié van die Breda-gesin en Palesa Madiba – moorde waarin niksvermoedende slagoffers wreedaardig vermoor is deur iemand wat hulle geken het.
Klag teen plaasbestuurder vir eers laat vaar
Die aanvaller wat Frikkie van Huyssteen verlede jaar glo uit selfverdediging geskiet het, is maande later dood.
Ma red eenjarige uit swembad
“Die Here het oorgeneem en lewe in ons seun in geblaas.”
Baba in polisie se raadsaal gebore
“Ek het besef die ambulans gaan te lank vat en dat ons die vrou sal moet help geboorte skenk. Ek het God gevra om te help.”
Krieketbaas se ouers toegesluit oor maskers
Twee oudprofessore van Potchefstroom in Noordwes is Vrydagmiddag in Durban-Noord in hegtenis geneem omdat hulle sonder hulle maskers gestap het. Proff. Herman Strydom (71) en…
Rina Hugo oor haar, man se stryd teen Covid-19
“My ou mannetjie kry maar swaar, maar die Here se genade is groot.”
Shaleen Surtie-Richards sterf
“Ons vra dat haar familie en vriende in hierdie tyd die kans gegun sal word om te rou en die hartseer nuus te verwerk.”
TLU SA: Cyril stel ons nie gerus nie
“Met nasionalisering word alle grond op een slag weggeneem en met onteiening sonder vergoeding – teen ‘n nul-koers – word alle grond stuk-stuk weggeneem van die wettige eienaars.”
Brandwaarskuwings vir dié provinsies uitgereik
Daar is ʼn moontlikheid van brande in dié provinsies weens sterk winde en droë lug.
Treinongeluk eis lewe van 34; talle beseer
In die beeldmateriaal kan gesien word hoe Pakistanse paramedici vir ’n bewustelose passasier, wat in een van die waens vasgekeer was, ’n drip gee.
Trek vir jou huis ʼn warm baadjie aan dié winter
Dit is ʼn goeie idee om hierdie winter ʼn paar veranderinge aan jou huis se dekor aan te bring, om ʼn gemaklike, snoesige tuiste te skep waarin jy op koue aande kan opkrul.
Boek: Elsie ontmoet ʼn geheimsinnige ysmonster
‘Die ysmonster’ deur David Walliams, is geskik vir kinders ses jaar en ouer.
Halfmiljoen onnies binnekort ingeënt
“Onderwysers en personeel ouer as 40 jaar sal geprioritiseer word.”
Motorfietsryer val na sy dood
Die man het glo beheer oor sy motorfiets verloor en die versperring langs die pad getref.