Marco Schoonwinkel is Sondag beseer toe hy deur ’n gemsbokbul se horing deurboor is.
Lees meerAlles vir Dinsdag 8 Junie 2021
Verdagtes in driedubbele moord gesoek
Twee motors het langs mekaar by ’n vulstasie stilgehou waarna skote skielik geklap het.
Gr. 7-leerder neem eie lewe
“Ons harte is gebreek en ons bid vir vertroosting.”
Foto’s: Talle dakloos ná brand in nedersetting
Lede van die gemeenskap, waarvan sommige sélf min het om te gee, het intussen ingespring om slagoffers van die brand by te staan.
Geveg dreig oor mynaansoek in biosfeerreservaat
Legare Mining Services beplan om onder meer chroom, kobalt, goud, nikkel en platinumgroepmetale hier te ontgin.
ToekomsVenster: Die barmhartige Samaritaan
Daag die teks jou uit? Wat maak jy daarmee?
BBP groei effens, maar…
Dié groei is nie genoeg om te vergoed vir die verliese wat deur die staat van inperking veroorsaak is nie, meen ’n kenner.
Beurtkrag Dinsdag weer ingestel
Kapasiteit van meer as 16 700 MW is tans nie beskikbaar nie.
Eerste hoender-tot-hoender-voëlgriepgeval
“Hierdie is die eerste geval vanjaar waarin wilde voëls nie verantwoordelik vir die oordrag is nie.”
Video: Franse president deur gesig geklap
Twee mense is in hegtenis geneem nadat pres. Emmanuel Macron van Frankryk tydens ʼn besoek aan die ooste van die land deur ʼn omstander deur die gesig geklap is.
‘Spesiale verlof’ vir Mkhize
Daar was die afgelope ruk toenemend oproepe dat Ramaphosa die beleërde minister in die pad steek weens sy beweerde betrokkenheid by die toekenning van die tender.
Optimisme dryf groter trekkerverkope
Daar is egter twee faktore wat tot langer wagtydperke kan lei vir voorraad wat plaaslik voorsien word.
Covid-19-bom tref Oostelike Provinsie
Peter de Villiers en talle spelers het positief vir Covid-19 getoets.
Owerhede slaan toe op misdaadsindikate
Die FBI het ʼn geënkripteerde selfoonmaatskappy op die been gebring en meegeluister hoe georganiseerde misdaadsindikate met dwelms handel dryf en sluipmoorde beplan.
Veiligheidswag vas oor skietery by Choppies
Een van die supermark se veiligheidswagte is glo geskiet omdat hy en ’n kollega agterdogtig voorgekom het.
Vars, volhoubare kos inspireer sjef Wesli
“Baie van ons groente, eetbare blomme en mikrokruie word slegs vyf kilometer van die hotel af gekweek.”
Petrol die oorsaak vir spelers se brandwonde
“Ons het net om die vuur gesit toe een van die ouens ’n bietjie petrol oor die vuur gegooi het.”
Jong pa sterf in motorfietsongeluk
“Ons het nie besef dat ons hom nooit weer sou sien nie.”
Bernice West woeker weer op Top-20
‘Kom binne’ spring sewe plekke na die vierde posisie.
Geen borgtog vir ‘wêreldburger’ Iqbal Sharma
Sharma het sedert 2010 meer as 100 vlugte van en na lughawens in die Verenigde Arabiese Emirate gehaal.