Lambertus was saam met sy swanger vrou en hul 18 maande oue dogter op pad toe een motor ’n ander voor hulle verbygesteek het.
Alles vir Dinsdag 8 Junie 2021
Dodetal styg ná Pakistanse treinongeluk
Die ouderdomme van die slagoffers wissel van ’n enkele maande oue baba tot ’n 81-jarige vrou.
Heli-ongeluk: ‘Glasagtige water’ mislei vlieënier dalk
Die Burgerlugvaartowerheid het die voorlopige verslae oor twee van die afgelope ruk se vliegongelukke, waarin ses mense dood is, bekend gemaak.
POF toon eerste surplus in dekades
Die Padongelukkefonds is vir dekades reeds in ’n finansiële krisis gedompel met eisers wat jare wag voor hulle skikkings bereik of eise uitbetaal word.
Ken jy die verskil tussen ontsmetting en sanitasie?
Dit is uiters belangrik dat mense sal besef hulle kan nie dieselfde skoonmaakmiddels op hul hande én oppervlakke gebruik nie.
149 sake van ysterpenne op N4 ondersoek
Drie motoriste is ook in die afgelope drie jaar dood weens die ysterpenne wat misdadigers op hoofweë plaas.
Boekresensie: Pippie Langkous-omnibus
Danksy die bekroonde kinderboekskrywer Jaco Jacobs sprankel die teks nou in ’n hupse Afrikaans waarmee hedendaagse kinders kan identifiseer.
Boek: Oor die avonture van Lionel Afrika
‘Z-A-K: Die avonture van Lionel Afrika’ is die derde boek in Theresa van Baalen se Z-A-K-reeks en is geskik vir tieners 13 jaar en ouer.
Luister: Ray Dylan sing steeds die land aan die brand
“As jy weet jou poeding werk en die mense hou daarvan, bly daarby.”
Kan Schwartzman vir Nadal in sy spore stuit?
“Eintlik kan jy aan enigiets dink, solank dit net jou aandag aftrek van die feit dat dit Rafael Nadal is wat aan die ander kant van die net vir jou wag.”
Man gered uit gebou se kelder
Die man het op ʼn trap gegly en ongeveer drie meter ver geval.
Resep: Maklike fudge
Stroopsoet en maklik om in die mikrogolf te maak.
Polisiebeamptes vas ná hul glo omkoopgeld eis
Die drie beamptes, almal verbonde aan die polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings, word daarvan beskuldig dat hulle omkoopgeld van ʼn verkragtingbeskuldigde geëis het.
Vroue baat by borsbreiprojek
Ek is al vir agt jaar ’n Helpende Hand-ondersteuner en projekte soos dié, en die manier hoe die gemeenskapsbetrokkenheid ’n verskil gaan maak, maak my net ’n nog trotser hand.
President bring hulde aan Surtie-Richards
“Ons het ʼn kunstenaar wie se kenmerkende energie, artistieke veelsydigheid en nederigheid generasies van Suid-Afrikaners vir langer as drie dekades aangeraak het, verloor.”
Jong pa geopereer ná gemsbokhoring hom deurboor
Marco Schoonwinkel is Sondag beseer toe hy deur ʼn gemsbokbul se horing deurboor is op ʼn plaas in die Thabazimbi-omgewing in Limpopo.
Covid-19-statistieke: Só lyk nuwe gevalle, inentings
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Wonderbare God
Menslik gesproke is dit onmoontlik. Maar by God is alles moontlik. (Matteus 19:26)