Covid-19 het ook ’n stokkie voor die Lions en Stormers se Reënboogbeker-kragmeting in Kaapstad gesteek.
Alles vir Vrydag 11 Junie 2021
Pa sterf ná ongeluk op R101
“Die dokters het ons laat weet om voor te berei op die ergste. Lampies was moeg baklei.”
Hollywood: Kanye, Russiese supermodel glo ʼn paartjie; ‘The Bachelor’-man tree finaal uit
Hy ontvang glo ʼn skikkingspakket van agt syfers om stil te bly oor sy vertrek van die program.
BMW se R 1250 RT, GS en GS Adventure
BMW se R 1250 RT was nou al lank reg vir ’n opkikkering.
US weer aanlyn weens Covid-19
“Sedert Maandag was daar 36 positiewe Covid-19-gevalle op ons Stellenbosch-kampus.”
Navorser onthul SA se groot rol in stryd teen Covid-19
Daar is ‘n merkwaardige grootliks onvertelde verhaal van die sentrale rol wat Suid-Afrikaanse wetenskaplikes en landsburgers speel in die wêreldwye stryd teen Covid-19.
Boek: Iets vir almal wat hekel
Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede – dié hekelboek bied ʼn versameling van 50 hoogtepunte uit die suksesvolle reeks ‘Hekel saam met Vrouekeur’.
Skaaphondjie op wiele laat hom nie stuit
“Partykeer hardloop hy so vinnig en kap hy esse dat hy vashaak en omdop. Maar dan wag hy net vir my tot ek hom optel en reg neersit en dan gaan hy weer aan.”
Appèldatum vir watersaak bekendgemaak
Ingevolge die Nasionale Waterwet behoort Suid-Afrika se waterhulpbronne aan al die mense, met die minister van waterwese as openbare trustee.
Luister: ‘Jy is perfek net hoe jy lyk’
“Ons almal moet op ʼn plek kom waar ons nie meer omgee wat ander van ons voorkoms dink nie. Ons strewe na onrealistiese verwagtinge op sosialemediaplatforms maak ons baie ongelukkig.”
Musiekvideo: Quentin Prinsloo se ballade-baadjie vir ou snit
“Ek het besluit ek hoef nie meer op te tree nie, maar ek kán. Met die liedjie bevestig ek aan myself dat ek gevestig is in my lewe.”
Simbine wen, Nel vierde in Italië
Volgens die Tukkies-naelloper loop sy selfvertroue-beker oor en ’n baie goeie tyd is om die draai; hopelik betyds vir die Olimpiese Spele.
Swanger vrou, kind vermis
Die vrou en seun is op 23 Mei laas tydens ʼn dankseggingseremonie by haar ouers se huis in Botshabelo gesien.
Singende kankerlyer verower harte met liedjie, lewensverhaal
“Jy kan nie wag tot die lewe nie meer moeilik is voordat jy besluit om gelukkig te wees nie.”
Resep-video: Pampoentert
Dis maklik om pampoentert te maak.
Wes-Kaap steun op groei in landbou
Uitvoervolumes toon ʼn toename in pruimedante en sleepruime (115%), verwerkte perskes en nektariene (67%), vars perskes en nektariene (34%) en bessies (2%).
Vrou, kind sterf in Florida-skietvoorval
Die gewapende man het by ʼn kruidenierswinkel in Florida, VSA, ingebars.
‘Skuif jou motor’ – toe brand mans los
Twee onbekende mans het die man versoek om sy motor te skuif, waarna hulle glo op hom losgebrand het.
Veertien paaltjies kantel in St. Lucia
Die Windies-kaptein, Kraigg Brathwaite, wonder seker waarom hy besluit het om eerste te kolf toe hy die loot gewen het.
Geen genade vir dié verkragters
Albei mans is op verskeie aanklagte van verkragting skuldig bevind en in talle gevalle was hul slagoffers jong kinders.