Weet jy hoe om grilstories te skryf wat koue rillings oor ʼn mens se lyf jaag? Skryf dan voor 15 Julie in vir Storiewerf se skryfkompetisie.
Alles vir Dinsdag 15 Junie 2021
Player besing Higgo se lof
“Ek is vol vertroue dat hy vir groot dinge bestem is en ek is opgewonde oor wat die toekoms vir hom inhou.”
Appel swaai septer op Top-20
Die musiekvideo vir “Hier sal jy boer” is ook onlangs uitgereik en het binne dae reeds meer as 28 600 kykbeurte op YouTube gehad.
VF Plus vra Maties: Stel Afrikaans bo politiek
ʼn Spesifieke klimaat en kultuur word dus volgens die VF Plus deur die universiteit geskep, met ’n onderskeid tussen wat in teorie beweer word en wat in die praktyk plaasvind.
Covid-19 eis bekende oudrugbyspeler
Os du Randt het hom as sy moeilikste teenstander ooit beskryf.
Hoe gemaak met kreatiewe angs?
Studies toon dat ons kreatief gebore word. Dis as’t ware ʼn ingebore talent, maar soos die jare aanstap én as gevolg van verskeie eksterne faktore gaan hierdie talent mettertyd verlore.
Drie doodgeskiet ná moord op polisiehoë in KZN
“Die verdagtes het tydens die skietgeveg hul voertuig van die pad af getrek en te voet in ’n suikerrietplantasie ingevlug.”
Strenger inperking dalk op hande
Die nasionale Covid-19-bevelsraad, die presidensiële koördinerende raad en die kabinet vergader Dinsdag oor die jongste Covid-19-statistieke en die moontlikheid van ’n strenger inperking.
Covid-19-statistieke: Só lyk nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap en Noordwes.
Gedagte vir die dag: Deur die gees gelei
Almal wat hulle laat lei deur die Gees van God – hulle is God se kinders. (Romeine 8:14)