Die verskil begin by elkeen van ons en om ander se siele met skoonheid te beklee, dra meer gewig as enige restourasie aan ’n ou gebou, skryf Sunita McDonald uit Frankryk.
Lees meerAlles vir Woensdag 16 Junie 2021
Dit was ʼn konstruktiewe gesprek, sê Poetin
“Dit was absoluut konstruktief,” het Poetin aan verslaggewers gesê ná sy gesprek met Biden in Genève, Switserland.
Vlak 3 nie streng genoeg nie, sê medici
“Niks beduidend het verander nie. Die strenger aandklokreël en beperkings op alkoholverkope sal slegs beteken dat mense hul gedrag verander om aan te pas by dié beperkings.”
Kyk: Spinnerak-kombers in Australië ná oorstromings
Die spinnerakke is só groot dat dit soos deursigtige nette lyk wat die grasvlakte bedek.
ToekomsVenster: ’n Nuwe mens
Jy is ʼn nuwe mens. Leef vandag en elke dag nuut.
Gedig: Suiwer wiskunde
Lees NP van Wyk Louw se gedig, “Suiwer wiskunde”.
Boekresensie: Verhale van hoop
Pieter van Zyl het by onder andere psigiaters en sielkundiges gaan kers opsteek oor wat mense te doen staan wanneer hulle met psigiese siektes te doen kry – hulle eie of dié van hul geliefdes.
Botswana het glo derde grootste diamant gevind
Dit word beskryf as die derde grootste van sy soort in die wêreld.
KVBA sê SAID-afdanking was regverdig
Die vrou is in November 2019 afgedank ná sy skuldig bevind is aan wangedrag en ongeskik verklaar is om as die SAID se regshoof op te tree.
Wen: Annelien Pienaar se omvattende vleisgids
Een gelukkige leser kan ʼn eksemplaar van Annelien Pienaar se jongste resepteboek ‘Vleis: Die omvattende gids’ wen.
Gesinsvakansie in die korona-tyd
Ná die lang winter in Berlyn, met sy grendelstaat en ’n koue en reënerige lente, was ons uitgehonger vir son en die “Suidelike lewensgevoel” en het ons dus gesoek vir ’n vakansie iewers in die Middellandse See.
Biden, Poetin vergader in Genève
“Nee, hulle sal nie saam brood breek nie.”
Olimpiese Spele: Slegs 10 000, sê Japan
Die plan sal na verwagting later amptelik bevestig word.
#JongStemme: Die jeug in Jeugdag
Ek wil jou uitdaag om vandag die jeug in Jeugdag raak te sien, of dit nou is om ons jeug voor te berei vir die toekoms, of om die toekoms voor te berei vir ons jeug, skryf Kayla Vogler.
China stuur eerste span na nuwe ruimtestasie
Die drie ruimtevaarders sal drie maande op die Tiangong-stasie spandeer.
Ses vas oor gewelddadige betogings in Harrismith
Die situasie is baie gespanne in en rondom Harrismith. Motoriste word gemaan om waaksaam te wees wanneer hulle die N3 en N5 in die rigting van Harrismith nader.
Jeugdag: Hiervoor sê ek nee dankie
’n Ander tipe koek word al vir jare aan ons opgedis deur die ANC-regering, skryf Marike Labuschagne.
Juffrou wil egskeiding-kinderboek in Afrikaans laat vertaal
“Boeke wat hierdie persoonlike en sensitiewe kwessies behandel, is toegankliker en doeltreffender vir ʼn jong leser as dit in sy of haar moedertaal is. Ek dink hierdie kan ʼn handige handboek wees vir Afrikaanse kinders wat egskeiding ervaar het, en ʼn uitstekende toevoeging tot die Afrikaanse kinderliteratuur.”
Noordwes se planne ná Clover sy aanleg sluit
Die plaaslike regering wil ingryp ná Clover gesê het sy bedrywighede word ontwrig deur onbetroubare kragvoorsiening en waterverskaffing en swak padinfrastruktuur wat hul bedryfskoste verhoog het.
Jongmens, jy kán ’n verskil maak
Hier is tien wenke vir leerders wat belangstel om ʼn verskil te maak.