Die betrokke polisielede is intussen geskors, ná hewige druk van die Pakistanse publiek.
Alles vir Donderdag 17 Junie 2021
Maties bekommerd oor infeksies tydens eksamen
“Dit maak glad nie sin dat klasse te midde ’n derde Covid-19-vlaag aanlyn skuif en aktiwiteite opgeskort is, maar dan moet studente in persoon gaan eksamen skryf nie.”
Verskillende skole beskikbaar vir dowe kinders
Die sleutel tot sukses vir jou kind met gehoorverlies, ongeag in watter skool hy of sy is, is die ouers se toewyding en betrokkenheid. As ouer moet jy aktief deelneem in jou kind se onderrig.
Vrystaatse man vas vir moord op lewensmaat
Polisiebeamptes het op ’n gru-toneel in die huis op Senekal afgekom.
Motul, Honda span weer saam om vroue op motorfietse te kry
Die inisiatief het nou gegroei tot sy eie onafhanklike geleentheid waar meer vroue nuwe vaardighede kan aanleer.
Luister: Vervolgde Christene se ervarings is rigtingwysers
“Een van die belangrikste lesse wat hulle geleer het, is om in alle omstandighede op God te vertrou. Hulle het ervaar dat God altyd in beheer is en goed is vir Sy kinders – ondanks pyn, ernstige wreedheid en bose planne.”
Die horlosie staan nie eens vir Federer stil
“Baie dinge maal deur jou gedagtes: Gaan jou knieë hou, hoe gaan jy later voel, kan ek daardie spesifieke hou met gemak speel?”
Plaaswerker dam bestuurder met misskraper by
Die eienaar van die melkplaas waar ’n getroue plaaswerker die bestuurder aangerand het, beskryf die voorval as “ʼn oomblik van waansin”.
‘Die pad na selfbestuur’: Jode se vierpuntplan vir voortbestaan
Hierdie hoofstuk is ʼn moet-luister vir enige een wat meer van die Solidariteit Beweging se boumentaliteit wil hoor.
Aardskudding het Durbaniete aan die gons
“In die doodse stilte was daar skielik ʼn dreungeluid wat soos ʼn trein in die verte geklink het. My huis het geskud en my plafon het gekraak.”
Hittegolf laat rekords spat in VSA
Kalifornië het Dinsdag ʼn rekord temperatuur van 120 °F (49 °C) aangeteken.
Taalgebruik: as, indien, wanneer
Moenie die gebruik van ‘as’, ‘indien’ en ‘wanneer’ verwar nie.
Proteas moenie nou die bal laat val
Die een ding skaarser as hoendertande is ’n Protea-reeksoorwinning.
Video: Nuwe beeldmateriaal oor Myeni-skietdood uitgereik
Lindani Myeni is in April vanjaar onder vreemde omstandighede deur die Hawaiiese-polisie doodgeskiet.
Boek: ‘Die Stella-moorde’ – Susan Cilliers
Susan Cilliers, skrywer van ‘Huis van gruwels’, skryf indringend oor die vrae wat ná die hofsaak onbeantwoord bly, oor lewens wat vernietig is en die moontlikheid van berusting en vergifnis.
Resep: Kerriehoenderpotjie
Laat Pa en kroos op Vadersdag tyd langs die vuur deurbring deur dié heerlike potjiekosresep te maak.
‘Specmagic’ kan Bokke meer woema gee
“Ek dink sy grootste bate is dat hy oor die X-faktor beskik. Hy kan drieë druk wat ’n mens nie aldag sien nie.”
Groot pryse wink vir TLU SA jong boere
Jong boere van regoor die land moet vinnig spring om vir die 2021 TLU SA Jong boer van die jaar-kompetisie in te skryf.
Werker sterf toe tier hom in PE-roofdierpark gryp
Die elektriese heining was buite werking toe die tiermannetjie oorgespring het.
Leeumannetjie vrek van Covid-19
Dit is die tweede leeu wat in die Indiese dieretuin weens Covid-19 vrek.