‘Goed, beter, Betsie’ deur Elize Redelinghuys-Labuschagne-Hull is ʼn outobiografie en humoristiese vertelling oor haar kinderjare in Pretoria-Wes.
Alles vir Vrydag 18 Junie 2021
Tienie Holloway se nalatenskap gedenk
Vandag is daar amper nie ’n generasie wat nie hier en daar ’n versreël of strofe uit ’n Tienie Holloway-vers onthou nie
Lesufi wil ‘ras-landskap’ van onderwys in Gauteng verander
Die Gautengse onderwysdepartement gaan ʼn konsep-dokument uitreik wat ten doel het om die “ras-landskap” van onderwys in Gauteng te verander.
Berugte ‘renosterstropery-baasbrein’ dood in koeëlreën
Een van die mees berugte mans in die onderwêreld van renosterstropery in Mpumalanga is Donderdagmiddag in ʼn koeëlreën in sy geparkeerde voertuig dood.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (64%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (11%) en Noordwes (6%).
Gedagte vir die dag: Persoonlike verhouding met Jesus
Ek is saam met Christus gekruisig. Ek leef nie meer nie, maar Christus lewe in my. (Galasiërs 2:19-20)