Dr. Lance Coetzee van Pretoria het ‘n duisend prosedures met behulp van robotika uitgevoer en talle lewens is sodoende gespaar.
Lees meerAlles vir Sondag 20 Junie 2021
Liggaam in uitgebrande motor gevind
Die erg verbrande liggaam van ʼn man is in die motor se kattebak aangetref.
Kenner waarsku teen ‘nasionalisering’ van mediese fondse
ʼn Voorstel om die reserwes van private mediese fondse te gebruik om die omstrede nasionale gesondheidsversekering mee te finansier, is onlangs in die parlement gemaak.
Verstappen laat Hamilton in doodsnikke bloos
Dit was ’n derde agtereenvolgende sege vir die Red Bull-span.
Lydia Winchester in hospitaal
Een van Lydia Winchester se kliënte het haar “swak en baie bleek” in die bed aangetref.
Binder gee tree nader aan podium
Binder (KTM) het in die vyfde ry in die 13de posisie weggespring, maar die een na die ander voorste jaers verbygesteek.
Bou-aanpassings vir gestremde huurders
Tania*, ’n persoon wat ’n rolstoel gebruik weens veelvoudige sklerose (VS) het onlangs met groot verwagtinge by ʼn splinternuwe tuinwoonstel ingetrek. Haar opwinding het egter kort voor lank in frustrasie verander. Van die aanpassings wat die verhuurders belowe het om te maak om haar lewe as ʼn gestremde persoon te vergemaklik, was min te sien.
PE se nuwe naam bly – en basta!
Die departement van sport, kuns en kultuur sê hy het talle besware oor die naamsveranderinge in die Oos-Kaap oorweeg.
Kreatiewe idees om jou slimfoon-apps te orden
As jy ook soms oorweldig voel met die hoeveelheid apps op jou foon of die tyd wat dit neem om iets op te spoor, oorweeg dan ʼn behoorlike skoonmaaksessie vir jou slimfoon.
Internasionale oorsig: Wankelende, ongewilde koalisieregering neem oor in Israel
Die nuwe koalisieregering is een van teenstrydighede, ideologiese en demografiese diversiteit, en volgens peilings is ’n meerderheid Israelies skepties of die regering gaan slaag.
Gauteng se derde vlaag van virus dalk erger
“Ons gaan nou vir die eerste keer sien hoe die provinsie met die grootste bevolking die hardste getref word.”
Mooi, onvergeetlik en gasvry: die Oos-Vrystaat
Wanneer jy van die Oos-Vrystaat afskeid neem, weet jy dié plek is nie sommer iets wat jy vergeet nie.
Aarto: ‘Kar voor die perde gespan’
Daar heers tans talle vrae oor die omstrede Aarto-wetgewing wat glo volgende maand in werking tree.
Dié ‘skurk’ wil ’n impak maak
Die een vraag waarmee Jacques Gombault die meeste te doene kry, is hoekom hy altyd die rol van die spreekwoordelike “bad guy” speel. Maar sy werklikheid is ver verwyderd van die skurk-karakters wat hy vertolk.
Kind kry nuwe gesig ná hiëna-aanval
Chirurge van ʼn privaatkliniek in Johannesburg gaan die operasie op die 9-jarige seun gratis uitvoer.
PappaChef se sampioen-en-brandewynsous
Dit is jagseisoen en daar is niks so lekker as om ʼn heerlike wildsnit met hierdie bederf van ʼn sous te bedien nie. Boonop is dit net betyds vir Vadersdag!
Solidariteit vergader met Hongaarse leiers
Die Hongaars-Suider-Afrikaanse Vriendskapsvereniging is formeel as ʼn vereniging by die owerhede in Hongarye geregistreer en sal onder meer sakegeleenthede vir Solidariteit-lede help ontgin.
Proteas op koers na reeksoorwinning
Dean Elgar se troepe het ’n voorsprong van amper 150 lopies nadat hulle die Windies vir 149 uitgeknikker het.
Caster skiet steeds tekort vir Spele
Caster Semenya het Saterdag in Duitsland weer probeer om te kwalifiseer vir die 5 000 m-wedloop by vanjaar se Olimpiese Spele.
Vadersdag, ’n viering van ’n gesonde en gebalanseerde manlikheid
Dit is tyd dat ons weer terugkeer na die ridderlike opvatting van manlikheid, die magtige man wat in diens van sy familie en gemeenskap staan.