Daar is tans slegs 29 treine in die Wes-Kaap in bedryf.
Lees meerAlles vir Dinsdag 22 Junie 2021
Mike Schutte se seun sterf op 34
Michael Schutte het vroeër vanjaar twee baie groot beroertes gehad en gesukkel om daarvan te herstel.
Metropolisiebeampte in Ekurhuleni doodgeskiet
“Die eenheid het reageer en is met hul aankoms by die myn met ʼn koeëlreën begroet.”
Man gestraf wat meer as 50 verwaarloosde diere aanhou
“Ek het nog nooit so baie siek honde en katte in een huis gesien nie.”
Man beseer ná trok rol
In ʼn afsonderlike voorval in KwaZulu-Natal is altesaam vyf mense beseer toe twee voertuie gebots het.
Vermiste man se voertuig gevind
“’n Ontbinde liggaam van ’n man is binne die motorwrak gevind.”
ToekomsVenster: Streef na geestelike volwassenheid
Nie alles wat verkondig word kom van God af nie. Laat die Gees jou lei en groei bewustelik en doelgerig in geestelike volwassenheid.
‘Geen parool’ vir Matthews-moordenaar, pleit familie
Die 21-jarige Leigh Matthews is in 2004 deur Donovan Moodley ontvoer en wreed vermoor. Moodley kan binnekort aansoek doen om parool.
Só werk entstof vir onderwysers
Die massa-inenting van onderwysers begin Woensdag.
Kouefront bring reën vir Kaap
’n Kouefront het Dinsdagoggend deur die suidwestelike gedeelte van die Wes-Kaap beweeg en reën meegebring.
Onafhanklike owerheid gaan SA se sukkelende hawens regruk
Die stap beteken die opbrengs wat die hawens genereer kan nou in hawe-infrastruktuur belê word vir die vervanging van ou toerusting, sowel as vir die opgradering en uitbreiding van hawens.
Polisieman oor wapen aangekla ná 13-jarige homself skiet
Die 13-jarige seun het glo sy oom se 9 mm-pistool in die hande gekry.
R325 miljoen-ooreenkoms vir SA suurlemoene na China
Suid-Afrikaanse sitrusuitvoere na China het oor die afgelope paar jaar reeds sterk gegroei, met die uitvoer van pomelo’s, lemoene en sagte sitrus wat in 2020 tot 130 000 ton toegeneem het.
Vuurwapenwetgewing: Individuele vryhede, regte ‘weggekalwe’
Indien die staat dus nie die vermoë het om sy eie burgers te beskerm nie, mag hy nie in die pad staan van burgers om dit self te doen nie.
Man ernstig beseer ná bankroof
“ʼn Voertuig het voor die ingang van die bank stilgehou, waarna twee onbekende mans uitgeklim en ʼn man wat in ʼn ry by die bank gestaan het, geskiet het.”
Pieter Koen, Manuel Escorcio en kie. op ‘Slank’ te sien
“Hierdie seisoen van Slank gaan ekstra vermaak verskaf met al die talentvolle en aangename deelnemers.”
Video: Daar’s (weer) ʼn olifant in die kombuis!
ʼn Video wys hoe die olifant met sy slurp in een van die kombuiskaste vroetel. Hy tel dan ’n plastieksak vol vloeistof met sy slurp op en steek dit in sy mond.
Leeus wil sterker teen Streeptruie vertoon
Slegte nuus is dat die dyspierbesering wat Willem Alberts in die Laeveld opgedoen het, beteken dat die 37-jarige strydros se Curriebekerseisoen iets van die verlede is.
Jong dokters dae voor internskap nog nie geplaas
Meer as 200 pas afgestudeerde dokters is steeds nie by ’n mediese sentrum, kliniek of hospitaal vir die internskappe geplaas waarvoor hulle reeds op 1 Julie moet aanmeld nie.
‘Friends’ se Gunther onthul hy het kanker
“Uiteindelik, jy weet, gaan dit my waarskynlik inhaal.”