“Hy het vir my nek en skouers gemik en die mes met ’n geweldige krag na my geswaai.”
Alles vir Dinsdag 22 Junie 2021
Video: Pa se 007-toespraak vir dogter se troue
“Sowat ʼn jaar voor die troue, toe Lewis my dogter se hand gevra het, het ek besef ek gaan ʼn toespraak moet maak as pa-van-die-bruid.”
Resep: Romerige ertjiesop
Dié romerige ertjiesop neem nie ure se voorbereiding nie en is ideaal vir ʼn koue wintersaand.
Ford Mustang – karakter en nostalgie
As ʼn mens die aansitknoppie druk brul die 5.0 V8 aan die lewe.
Charlotte Maxeke-hospitaal nou nóg later oop
Die departement gee nou apartheid die skuld vir die hospitaal se bouplanne wat glo nie bestaan nie.
Appel span kroon op Top-20
“Boerenooi” betree vandeesweek die Top-20 in die 20ste plek.
’n Wimbledon-titel vir Federer se 40ste verjaardag?
“Ek dink wat fiksheid betref is Roger piekfyn, hy het net vooraf hopeloos te min wedstryde gespeel.”
Erica Wessels vertel oor ouerskap ná 40
“Ons het lank gesukkel om haar te kry en ek weet watse ongelooflike seëning dit is om ʼn kind te kry. ʼn Mens is geneig om daarvan te vergeet wanneer dinge rof raak.”
Boek: Jaco Jacobs gee kreatiewe skryfwenke
“Jy is nooit te jonk om te begin skryf nie.”
Uitdrukking: Iemand se kompas staan stil
Wanneer sê ons iemand se kompas staan stil? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié uitdrukking.
Polisiehond uit en tuis ná skietery
“Ons sal hom nog fyn dophou en as buitepasiënt behandel sodat hy ten volle kan genees.”
Rikenette weer blitsig ná Covid-19-terugslag
Die Suid-Afrikaanse 100 m-hekkiesrekordhouer, Rikenette Steenkamp, kan weer breed glimlag. Die talentvolle atleet het Saterdag haar gunsteling-item by Tukkies met ’n tyd van 13,23 sekondes gewen.
UDM betwis SAL-ooreenkoms in hof
Daar was die afgelope ruk al hoe meer vrae oor die transaksie.
Ma, baba sterf dae uitmekaar in Nieu-Seeland
’n Gebroke pa van Auckland dring nou aan op antwoorde.
Greenpeace die joos in vir SA oor plastiek
“Suid-Afrika is die derde grootste oortreder in Afrika met betrekking tot plastiekafval wat in die see gestort word.”
Die impak van die virus op onderwysers
Dan maak ek my oë toe en smeek “Here, wees by elkeen. Ons het U nodig,” want onderwysers kan ook vrees.
DA sal onteiening ‘tot in internasionale howe’ beveg
Die Wes-Kaapse regering is reeds in kontak met buitelandse regerings om hulle oor die impak van onteiening op hul landsburgers se bates in Suid-Afrika in te lig.
SA spog met twee van die lekkerste strate ter wêreld
“Time Out” het vroeër die maand stadsbewoners, kenners en gidse gevra om hulle 30 gunsteling-strate in die wêreld aan te wys. Suid-Afrikaanse strate het ook vanjaar se lys gehaal.
Keshav draai Windies deurmekaar in reekssege
“Dit is oomblikke soos dié wat hy vir die res van sy loopbaan sal onthou,” het Mark Boucher gesê nadat Keshav Maharaj ’n driekuns teen die Windies geneem het.
Pastoor vas vir verkragting, mensehandel
Die pastoor het glo sy slagoffer twee dae lank aangehou.