Een reeksoorwinning-swaeltjie maak egter nie die somer nie en daar wag nog baie harde werk voordat die Proteas weer met ’n Engeland of ’n Indië kan saamgesels.
Alles vir Woensdag 23 Junie 2021
Blitsgids tot LinkedIn-bemarking
LinkedIn het meer as 660 miljoen aktiewe gebruikers wêreldwyd, wat dit ’n uiters bruikbare deel van jou bemarkingsaksie maak.
Man vas vir beweerde eiendomslenter
’n Bedrieglike e-posadres is glo geskep om potensiële eiendomskopers te swendel.
Seer hand kniehalter Kevin se groot krytkans
“Ek is platgeslaan om dit saggies te stel,” het Lerena gesê.
Borgtog vir beskuldigdes in Horner-moord
DNS-monsters verbind nie die twee beskuldigdes met die voorval nie.
Hospitaalpersoneel in VSA afgedank ná hul entstof weier
Personeel van ʼn hospitaal in Texas is aangesê om ingeënt te word óf vir twee weke geskors te word.
Covid-19: Munisipaliteite mors R26 miljard
Volgens die OG kan onreëlmatige besteding by munisipaliteite boonop heelwat meer wees.
Boek van die maand: Voorouer. Pelgrim. Berg. deur Ingrid Winterbach
“Voorouer. Pelgrim. Berg.” is ʼn boek wat jou tone laat kwispel (van die lekkerkry). Moontlik is dit die rede waarom ek so stadig lees aan Winterbach se boeke: omdat elke woord (so voel dit vir my) met die hand uitgesoek is, skryf Johan Myburg.
Resep: ‘Wortelkoek’-fudge
“Die wat my ken, weet hoe mal ek oor speserye is. Ek praat nie van paprika, komyn en borrie nie. Ja, daaroor ook, maar ek praat van die ander soort – die soort wat jou ʼn metaforiese drukkie gee,” skryf Armand Aucamp in sy resepteboek, Armand kook kaal 2.
Russiese atleet spring skorsing vry
Dit volg nadat owerhede bevind het dat hy per ongeluk medisyne ingeneem het wat vir sy baba voorgeskryf is.
Foto’s: Bus ploeg in huis in
Die bus het dwarsdeur die grensmuur tot binne-in die voorkant van die huis gery.
Panda-tweeling in Tokio gebore
“Toe ek die nuus ontvang dat die tweede baba gebore is, kon ek nie anders as om te juig nie.”
Verrotting in die SAPD: Die saak vir persoonlike vuurwapenbesit
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het by ‘n punt gekom waar ‘n mens dit met ‘n uitgespoelde skeepswrak sou kon vergelyk. Bheki Cele, minister van polisie, se jongste aanslag op wettige vuurwapeneienaars moet baie kommerwekkend wees vir elke wetsgehoorsame Suid-Afrikaanse burger.
Skoolhoof kry trekpas ná puttoilet-sage
Mgandela is op 15 Maart in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 11-jarige seun noodgedwonge in ’n puttoilet laat afsak het om sy selfoon uit te vis.
Week oue baba ontvoer
“Toe die ma uit die winkel kom, was daar geen teken van die vrou of haar babadogtertjie nie.”
Sama bekommerd oor jong dokters sonder plasings
Die departement van gesondheid sê Covid-19 is dié jaar die oorsaak dat afgestudeerde dokters nog nie geplaas is nie.
Wiele2Wiele gesels oor die vol-elektriese Porsche Taycan
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Porsche se vol-elektriese Taycan.
Gedig: Kabouterliefde
“Die sterre met hul wit ligte
het geknipoog toe ons lag.” Lees “Kabouterliefde” deur Ingrid Jonker.
Noordwes-onderwys ‘oorbestee’ R6,5m aan maskers
Die departement het die twee kontrakte gebruik om eindelik 400 000 maskers aan te koop, 300 000 meer as waarvoor aanvanklik gevra is.
Oproep tot ’n Christelike lewenswandel
God verwag niks van ons waartoe Hy ons nie in staat kán en wil stel nie.