Die 57-jarige polisiekolonel het verskeie bedrieglike reiseise ingedien.
Alles vir Woensdag 23 Junie 2021
SA weermaglede vas vir korrupsie
Die weermaglede het glo met sindikate gekonkel om gesteelde motors oor die Limpoporivier te smokkel.
Covid-19-statistieke: Meer as 11 000 nuwe gevalle aangemeld
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap en Noordwes.
63-jarige sterf in ry vir inentings
“Volgens mediese personeel het die vrou kort voor haar inenting asemhalingsprobleme ervaar.”
Gedagte vir die dag: Soek hom heelhartig
Julle sal na My roep en bid, en Ek sal na julle luister. As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind. (Jeremia 29:12-13)