Die Leeus het Saterdag hul enigste opwarmtoets teen Japan gewen, maar ʼn baie duur prys betaal.
Lees meerAlles vir Saterdag 26 Junie 2021
Hoopstad, Hertzogville nog langer sonder krag
Sowat 3 850 van Eskom se kliënte in die Vrystaat sit sedert Vrydagaand sonder krag.
Drie in hof wat glo R2 miljoen by maatskappy steel
Roland Smit, Michael Harris en Alice Smit word daarvan beskuldig dat hulle meer as R2 miljoen by hul werkplek gesteel het.
Namibiese gesondheidswerkers in gebed opgedra
’n Aangrypende foto van twee Namibiese gesondheidswerkers wat mekaar in ’n hospitaalvenster in Windhoek omhels is Saterdag op sosiale media gedeel.
Internasionale oorsig: Macron, Le Pen en Franse demokrasie kry pakslae in verkiesing
Pres. Emmanuel Macron se party het baie swakker gedoen as wat peilings voorspel het en kon skaars meer as 10% van die stemme kry.
Curriebeker: Griekwas vee Cheetahs plat in derby
Baie rugbyspanne het al voorheen in Kimberley se groot gat beland. Saterdag was dit die Cheetahs se beurt.
Ramaphosa spreek nasie Sondagaand toe
Dié boodskap van die president kom nadat dit Saterdag bekend geword het dat die sogenaamde Delta-variant nou ook in Suid-Afrika kop uitgesteek het.
Delta-variant nou in SA
“’n Nuwe variant het kop uitgesteek en oorheers tans infeksies in Suid-Afrika.”
‘Die wêreld is mal’
“Emosies is soos kinders. Jy wil hulle nie die kar laat bestuur nie, maar jy wil hulle ook nie in die kattebak toesluit nie.”
Los Sahpra om sy werk te doen, sê minister
Die reguleringsowerheid sê hy weier om voor die druk van enige politieke party te swig.
Verkleurmannetjie kry noodkeiser ná reddingspoging
Die verkleurmannetjie is weke gelede gered nadat ʼn straatverkoper haar langs die pad wou verkwansel.
Nog drie sterf dié week in Kaapse geweld
Die mans het elkeen ’n skietwond aan die kop gehad.
Drie sterf in ‘wrede’ mesaanvalle in Duitsland
’n 24-jarige Somaliese man het Vrydag eers op ’n winkel en toe in ’n bank in die Duitse stad Würzburg toegeslaan.
Nagmerries teister meisie wat ongeluk oorleef
Selanna Giselle Biggs was 28 uur lank in ’n motorwrak buite Mbombela vasgekeer.
Kabeldiewe laat Hoopstad, Hertzogville sonder krag
Kragkabels is Vrydagaand by die Giraffe-kragstasie geknip en gesteel.
Gholf: SA spelers blaas warm in München
Die land se voorste gholfspelers sak jaarliks toe op die BMW-gholftoernooi wat by die München Eichenreid-buiteklub in Duitsland gespeel word.
Veiligheidswagte geskors ná hulle pasiënt aanrand
Die verpleegster wat die voorval op kamera vasgevang het, is ook voorlopig geskors.
Passie vir syfers spoor student aan
Mulder het reeds tydens haar matriekjaar elke middag ná skool as kelnerin gewerk om finansieel tot haar huishouding by te dra. Sy kon uiteindelik haar matriekafskeid bywoon en self vir haar matriekafskeidrok betaal.
Entstowwe – verpligting kan nie vertroue vervang
Indien die regering ʼn suksesvolle inentingsprogram in Suid-Afrika wil sien, moet die privaat sektor en burgerlike samelewing op groot skaal toegelaat word om by die aankoop, verspreiding en toediening van entstowwe betrokke te wees.
Chauvin gevonnis vir moord op George Floyd
Volgens die regter is die vonnis “nie gegrond op emosie of simpatie nie”, maar die wet.