Die toerspan vertrek Sondag na Suid-Afrika.
Alles vir Sondag 27 Junie 2021
Mabuza met verlof oor mediese konsultasie in Rusland
Die besoek is glo ʼn opvolg op vorige mediese ondersoeke wat die adjunkpresident in Rusland ondergaan het.
Windies looi Bavuma-hulle in eensydige T20
Ná die euforie van die toetsreeksoorwinning het die Proteas gister met ’n harde slag terug aarde toe gekom toe die Wes-Indiese Eilande hulle met agt paaltjies verrinneweer het.
Covid-19-statistieke: Meer as 150 000 aktiewe gevalle
Dít te midde van die nuus dat die hoogs aansteeklike Delta-variant nou ook in Suid-Afrika kop uitgesteek het.
Gedagte vir die dag: ’n Groot gerusstelling
Here, U deursoek my en ken my. U weet of ek sit en of ek opstaan, U ken my gedagtes van ver af. (Psalm 139:1)