Enigiemand wat in die mark is vir ʼn gemaklike, kompakte sedanmotor met genoeg spasie en al die belangrikste toebehore, behoort die Pegas ernstig te oorweeg.
Alles vir Maandag 28 Junie 2021
Geur en kleur vir jou gesondheid
Ons het tien smaakvolle superhelde uitgesnuffel om jou dié winter op ’n natuurlike manier te pantser.
Miami: Dodetal styg; tientalle steeds vermis
Meer as 150 mense word steeds vermis terwyl familielede en vriende al vir langer as vier dae wag vir nuus oor die lot van hul geliefdes.
Covid-19 eis bekende Namibiese sakeleier
“Topsakeman in Namibië en Suid-Afrika. Langsdiendende uitvoerende hoof op die JSE. Entrepreneur met ’n reuse- Afrika- en internasionale netwerk. Kerkman. Volksman. Familiemens. Gesinsman. Oupa.”
Vlak 4: Ramaphosa, regering te blameer, sê opposisiepartye
“Hy dwing Suid-Afrikaners nou om die prys te betaal vir die rampspoedige mislukkings van sy regering, of ‘misstappe’ soos hy dit noem.”
Covid-19-statistieke: Só lyk nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (66%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (9%).
Gedagte vir die dag: Egte navolgers
As julle in ’n noue verbintenis aan my boodskap leef, is julle my egte navolgers. (Johannes 8:31)