Ons kry so baie kritiek van mense en ouers, so hier is my stukkie van wat ons nou anders doen as tevore.
Alles vir Dinsdag 29 Junie 2021
Spirituele intelligensie kan SA red
In Suid-Afrika het dit ongelukkig die regering se verantwoordelikheid geword om hierdie siek samelewing te red. Dit is onregverdig teenoor ons regering, maar dit is ongelukkig die gevolg van die situasie dat godsdiens geensins meer ’n invloed het in die Suid-Afrikaanse samelewing nie.
Man sterf ná kollega hom glo met slypmasjien pak
Die twee was besig om aan ʼn dak te werk toe ʼn stryery ontstaan het.
Sun International sluit talle persele tydelik
Die hotelgroep sê die nuwe regulasies maak dit moeilik om sy persele aan die gang te hou.
Covid-19-statistieke: Meer as 60 000 sterftes nou bevestig
Byna ʼn derde van alle koronavirustoetse wat gedoen word, is positief.
Gedagte vir die dag: Geroep tot vrede
Laat die vrede wat Christus bewerk het, in julle lewens die deurslag gee; want as lede van een liggaam is julle tot vrede geroep. (Kolossense 3:15)