Die toeskouer wat ʼn groot ongeluk op die eerste dag van die Tour de France veroorsaak het, is in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir Woensdag 30 Junie 2021
Werkers staak, want munisipaliteit betaal nie salarisse nie
Alle bedrywighede by die munisipale kantore is gestaak en munisipale werkers het dienste opgeskort totdat hul salarisse betaal is.
Meeste Untu-takke aanvaar Transnet-loonaanbod
“Die realiteit is dat Transnet nog nie van staatskaping herstel het nie en ʼn finansiële knou toegedien is tydens die wêreldwye Covid-19-pandemie.”
Slegs aanlyn klasse vir universiteite, sê Nzimande
“Ons universiteite sluit nie amptelik nie, maar alle persoonlike onderrig en eksamens word vir die volgende twee weke opgeskort.”
Dodetal styg ná Miami-gebou ineenstort
Die dodetal het gestyg ná ʼn woonstelgebou in Miami, Florida ineengestort het.
Toename in aanvalle op kleinsakeondernemers kwel
“Die werkloosheidsyfer het in die eerste kwartaal van 2021 met 32,6% gestyg en mense gryp na enigiets om finansieel te oorleef, selfs misdaad.”
‘Polisie by Nkandla is roetine-patrollie’
“Ons maan lede van die publiek om nie verkeerde inligting te versprei nie, omdat dit meer skade as goed kan doen.”
ToekomsVenster: Moenie dwaal nie
Wie hom telkemale op die genade van God beroep vind inderdaad ’n liefdevolle Vader met baie begrip en deernis.
Djokovic net té goed vir Anderson
Novak Djokovic kan op ’n tennisbaan gly. Maar nie sommer teen ’n teenstander nie.
Kanadese hittegolf eis talle lewens
In sommige gebiede het die kwik tot amper 50 ̊C gestyg.
Aanklaer gevonnis vir korrupsie
Die staatsaanklaer het geld van ʼn beskuldigde geëis om die aanklag teen hom te laat vaar.
Leesstof vir die winter
Daar het die afgelope tyd wonderlike leesboeke in Afrikaans by verskeie uitgewers verskyn.
#JongStemme: Om die fluitjie teen onreg te blaas
Ek hoop dat hierdie bydrae uit my onlangse ervaring, toe ek die fluitjie op taalongeregtigheid geblaas het, die leser hiervan hand in eie boesem sal laat steek om met dapper en durf die fluitjie te blaas op elke gebied waar onreg tier, skryf Milda van Dyk, ‘n eerstejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch.
Skoolkind sterf ná motor hom tref
“Met die polisie se aankoms op die toneel, is die kind op die kant van die pad aangetref.”
Skietery by gesogte winkelsentrum in Pretoria
Vyf verdagtes het op sekuriteitswagte losgebrand toe dié hulle op heterdaad betrap het.
Kruismodel of sportnuts?
Kyk hier hoe vergelyk Volkswagen se T-Roc en Peugeot se 2008.
Beplande wysigings aan Gelykheidswet gekap
Verskeie organisasies het Woensdag kommentaar op beplande wysigings aan die Gelykheidswet ingedien.
Gemeenskapsentrum geplunder; polisie sit glo arms gevou
Die gemeenskapsentrum het die afgelope twee weke al twee keer onder boosdoeners deurgeloop terwyl die polisie volhou hy kan nie verder ondersoek instel nie.
Namibiese sangeres bring hulde aan Jan Spies
Spies, die ontslape radio- en televisielegende en ook ʼn Namibiese boorling, sou vandag (op 30 Junie) sy 85ste verjaardag gevier het.
Zondo-verslag teen einde Augustus verwag
Die kommissie sal uiteindelik sy verslag moet saamstel sonder die inset van oudpres. Jacob Zuma – maar die adjunkhoofregter sê genoeg getuienis is aangehoor om dit te doen.