“Drie persone is in ʼn motor aangetref. Die persoon wat in die bestuurderskant van die motor gesit het, was reeds dood.”
Alles vir Woensdag 30 Junie 2021
Prinses Diana se motor verkoop vir R1 miljoen
Prins Charles het in Mei 1981 die silwerkleurige 1.6L Ghia vir Lady Diana Spencer gekoop as ʼn verlowingsgeskenk.
Medici ontken skuld aan sokkerster se dood
“Aan die einde was daar talle waarskuwingstekens dat Maradona gaan sterf, binne die bestek van min of meer ʼn dag, en nie een van die dokters het iets gedoen om dit te verhoed nie.”
Nuuskommentaar: Zuma agter tralies in dié leeftyd?
Zuma het met groot moeite die perfekte narratief oor die afgelope paar jaar geformuleer om hierdie presiese situasie ten beste te hanteer.
Kapers skiet polisieman dood; wond drie ander
Vier persone, van wie twee polisiebeamptes, is na afloop van ʼn kaping glo deur dieselfde verdagtes geskiet.
Mick dalk na Alfa Romeo?
“Ek het nog nie veel aandag aan volgende jaar geskenk nie en ons wag maar om te kyk wat gebeur.”
Vuurwapenwetwysigings: Meer as 100 000 besware; meer tyd vir kommentaar
Die besluit om die kommentaartydperk te verleng is geneem nadat die burgerlike sekretariaat van die polisie ʼn hele aantal versoeke ontvang het vir inligting rakende twee verslae wat die grondslag gevorm het vir die voorgestelde wysigings.
Ondersteuning vir ouers met ’n dowe kind
Behalwe vir hulp bied hierdie ondersteuningsgroepe hoofsaaklik net ʼn klankbord vir die ouers waar hulle hul bekommernisse, struikelblokke en mylpale kan deel.
Appѐl: Xander Bylsma loop hom weer vas
Dit is egter nog nie die einde van die pad vir die veroordeelde moordenaar Xander Bylsma nie.
Resep: Portugese familiehoender
“My oorle’ grootoom Jacobus Ferreira was ʼn absolute kenner van die Ferreira-familiestamboom en -geskiedenis en het selfs ʼn boek daaroor geskryf. Hierdie resep is een van sy gunstelinge wat ek aangepas het,” skryf Armand Aucamp in sy resepteboek, Armand kook kaal 2.
Kind sterf ná ‘gooiery’ in judo-klas
Die sewejarige Taiwannese seun se familie beweer dat hy sowat 27 keer deur sy afrigter op die vloer neergegooi is.
Kyk: ‘Losgemaal’ praat rugby in jou taal
In dié episode gesels Cappie en Hein met Kobus Wiese oor sy geliefde Leeus en die Britse en Ierse Leeus.
Pampoenkraal: Mans weer in hof
Piet Retief was dié keer doodstil met geen betoger in sig nie.
Ramaphosa en Ace in die politieke bokskryt
Die nuus in Suid-Afrika word tans hoofsaaklik deur twee onderling verbandhoudende kwessies oorheers: Die geveg teen die koronavirus, en die “burgeroorlog” in die regerende ANC tussen die faksies van pres. Cyril Ramaphosa en Ace Magashule.
Só lyk SA se nuwe R5-muntstuk
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die Suid-Afrikaanse Munt het Woensdag ʼn splinternuwe R5-muntstuk uitgereik.
Covid-19 eis groot gees in Afrikaanse onderwys
Neil Prinsloo was hoof van die oudste Afrikaanse private skool in Namibië en het veral ʼn passie vir Christelike onderwys gehad.
Die ontwapening van slagoffers maak nie sin
Die ANC het doelbewus die gesindheid geskep waarin die verskriklike verskynsel van plaasmoorde ontvou.
Regstappe kom dalk oor NGV
Dit volg nadat die openbare verhore rakende die nasionale gesondheidsversekering reeds nege dae aan die gang is, maar die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid steeds versuim om op Solidariteit se aansoeke te reageer.
Serena verlaat baan in trane
Sy het later in ’n plasing op haar amptelike Instagram-rekening die toeskouers en haar span vir hul ondersteuning bedank.
Video: Dieretuin-gorilla kry baba in natuur
Volgens natuurbewaarders is dit die eerste keer ter wêreld dat twee gorillas wat in gevangenskap grootgemaak en later in die natuur vrygelaat is, lewe aan ʼn kleinding skenk.