Oudpres. Jacob Zuma voer aan dat hy lankal voor die Zondo-kommissie sou getuig het indien die regter hom onttrek het.
Lees meerAlles vir Sondag 4 Julie 2021
Huiswerkers steier onder uitwerking van pandemie – verslag
Daar word in die verslag genoem dat die ekonomiese uitwerking van die pandemie “rampspoedig” is vir huiswerkers wat hul basiese lewenskoste betref.
Kliprand-gemeenskap nou ‘Covid-vry’
Dié Kaapse dorp was onlangs deur die koronavirus lamgelê.
Verstappen wen voor ’n see van oranje ondersteuners
Dan het Valtteri Bottas en Lando Norris vir Lewis Hamilton weg van die podium gehou.
Luister: Talle vrae steeds onbeantwoord ná Stella-moorde
“Op twaalfjarige ouderdom word Xander in 2011 van vandalisme by sy skool beskuldig. Hy ontken dat hy betrokke was.”
Inentingsentrums op wiele vir Gauteng
Die Gautengse provinsiale regering hoop om met dié inisiatief ’n hupstoot aan die inentingsprogram in die provinsie te gee.
Hof se besluit oor Zuma ‘uiters vreemd’
AfriForum wil as vriend van die hof toetree tot oudpres. Jacob Zuma se hofaansoek wat op 12 Julie in die Konstitusionele Hof aangehoor word.
‘Ent julle in’, versoek vakbond polisie
Dít volg na die aankondiging dat meer as 180 000 polisiebeamptes van Maandag af teen die koronavirus ingeënt sal word.
Settlers-skoolhoof sterf
Etienne Burger (56) se vrou het Sondagoggend by haar bure om hulp gaan aanklop nadat haar man skielik nie kon asemhaal nie.
Oorsese toetsrugby: Japan verloor, maar bult spiere
Japan se rugbyspan kan nou tereg daarop aanspraak maak dat hy tussen die toptien-spanne in wêreldrugby hoort.
Ruimte toe op 82
Wally Funk sal die oudste persoon in die wêreld se geskiedenis wees om die ruimte te verken.
Wimbledon: Britte juig; raak toe stil
Die Britse tennisondersteuners het gejil van plesier toe hul nuwe heldin, die 18-jarige Emma Raducanu, Saterdag tot die vierde ronde van die vroue-enkelspel op Wimbledon deurgedring het.
‘Engele’ by hospitaal versorg Covid-19-pasiënt
Die 62-jarige man het onder meer sy ma se dood, sy verjaardag en kosbare tyd saam met sy eenjarige agterkleinkind gemis.
Soektog na gestremde man eindig tragies
Shane Jordaan is op 4 Junie die laaste keer by die Kairos‑tehuis vir getraumatiseerde persone in Rayton gesien, waar hy die afgelope 11 jaar ’n inwoner was.
Die Sonneblomsussies: ’n Storie van hoop
Daar waar die ouers nie is nie, moet ander hoopdraers van God intree om vir hierdie kinders ‘n bruggie te wees. Die Sonneblomsussies van ‘n klein dorpie in die Vrystaat se verhaal is so ‘n storie van hoop.
Proteas het uiteindelik weer ’n T20-trofee
Die Proteas het hul eerste T20-reekssege in ’n hele paar probeerslae behaal toe hulle die Wes-Indiese Eilande (die verdedigende Wêreldkampioenspan) met 25 lopies in die laaste kragmeting van die toer geklop het.
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle nóg in een dag
Daar is tans 192 443 aktiewe koronavirusgevalle in die land.
Gedagte vir die dag: Die Here het afgesien van die ramp
Die HERE het toe afgesien van die ramp wat Hy oor sy volk wou bring. (Eksodus 32:14)