Dié 30 vroue kom van reg oor die land en is deur ʼn paneel beoordelaars uitgekies.
Lees meerAlles vir Dinsdag 6 Julie 2021
Watertenkwaens in Tshwane ontplooi ná ontploffing by pompstasie
Die Palmiet-aanjaagpompstasie werk in hierdie stadium net teen 55% van sy gewone daaglikse kapasiteit, nadat drie motors wat gebruik word om die pompe aan te dryf, die naweek ontplof het.
Vier hoës weer in hof vir tenderbedrog
Die vier het in die hof verskyn in verband met ’n kontrak van meer as R1,2 miljard en bewerings dat hulle ook met oorsese vakansies en huisopknappings beloon is.
Zuma het self ‘tronkbed opgemaak’
Die oudpresident, wat vantevore met groot fanfare gesê het dat hy bereid is om tronk toe te gaan eerder as om sy samewerking aan die kommissie te gee, is nou besig met nóg ʼn poging om uit die tronk te bly.
‘Cele stel politiek bo plig’ – VF Plus, TLU SA
Die VF Plus het hul misnoeë uitgespreek oor Cele, en nasionale polisiehoof, genl. Khehla Sitole, wat gesê het hulle gaan enige optrede om oudpres. Jacob Zuma in hegtenis te neem, staak.
Boek: ‘Donkerbloed’ – Elrien Scheepers
Die waarheid lê naby, haar einde nader…
Resep: Sampioen-en-mozzarella-fondue
Rooster ʼn paar snye baguette en geniet dit saam met hierdie heerlike, ryk fondue.
ToekomsVenster: Bly by wat jy geleer het
Wees wakker en bedag om mense wat soos wolwe in skaapsklere kom te weerstaan.
Uitdrukking: Jou boeglam skrik
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “jou boeglam skrik.”
MK-veterane oor NUK: Ontbinding ‘onmoontlik’
“Ons is ’n outonome struktuur en dit is nie wettig of polities moontlik vir die ANC om die MKMVA te ontbind nie.”
Kunswerk van inhuldiging aan Voortrekkermonument geskenk
Die kunswerk beeld ’n man en ’n vrou uit wat op die dag van die inhuldiging in 1949 na die Voortrekkermonument staar.
Praktiese raad, wenke vir tuissorg van Covid-pasiënte
ʼn Groot aantal Covid-pasiënte kan egter doeltreffend tuis versorg word deur ʼn familielid of ander persoon wat saam met hulle in die huis woon.
Bobbejaan vat hap uit man se skouer
Max de Kock vertel sy nekhare het omtrent gerys toe die bobbejaan hom uit die bloute bestorm.
Onthou, petrol en diesel styg vanaand
Die stygings gaan nog ʼn slag wees vir verbruikers wie se inkomste reeds onder druk is.
Bokke wag met spanaankondiging
“Die hele span is Dinsdagoggend getoets en sal in isolasie bly totdat die uitslae en die meegaande aanbevelings van die mediese adviesgroep ontvang is.”
Zuma kan nie ‘in tronk sit’ tot aansoek afgehandel is
Oudpres. Jacob Zuma se dringende aansoek om die lasbrief vir sy inhegtenisneming ter syde te laat stel het Dinsdag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg begin.
Passasiersvliegtuig stort neer in Rusland
Wrakstukke is etlike kilometers van die lughawe waar die vliegtuig moes land, gevind.
Stryd om water vir Koster, Swartruggens lank nie verby
Die dorpe sit weer “meer sonder water as met water” nadat water- en rioolwerke ingevolge ʼn hofbevel weer aan die Kgetlengrivier- plaaslike munisipaliteit oorhandig is.
Wiele2Wiele gesels oor Ford se Mustang Mach 1
Hierdie week vertel Wiele2Wiele jou van Ford se Mustang Mach 1. Hulle gaan ry ook met die Ford Ranger XL wat nou opgedollie is en vertel jou van Kia se nuwe Pegas-sedan.
Vyf in ’n ry vir Red Bull kan by Mercedes spook
“Nou ervaar Mercedes en Lewis eerstehands wat Red Bull en Max al die jare moes deurmaak. Hulle moet nou bontstaan om aan almal te verduidelik waarom hulle nie gewen het nie.”