Omstrede figure soos Angelo Agrizzi, Malusi Gigaba en Siyabonga Cwele het onlangs dié getuienis voor die kommissie gelewer.
Alles vir Woensdag 7 Julie 2021
Sangoma se slange jaag LUR skrik op die lyf
Die slang het by ʼn BMW, wat daar naby parkeer was, se venster probeer uitklim.
Rower loop hom vas teen metropolisie
“Die rower het twee messe uitgepluk en die beampte daarmee gedreig, waarop die beampte uit selfverdediging die man twee keer geskiet het.”
Simbine aan die brand met Afrika-rekord
Akani Simbine is vanjaar die tweede vinnigste man op aarde.
Poswerker tuis oorrompel; gedwing om kantoor oop te sluit
Die vrou is glo onder dwang van haar huis na die poskantoor geneem.
Miljoene verlore toe Gauteng in dollar pleks van rand betaal
Die verlore miljoene kon gebruik word om naastenby 48 046 dosisse Covid-19-entstof te koop.
Vrystaatse boere haal self miljoene uit vir padonderhoud
Vanweë die gebrekkige regeringsvermoë en traagheid om paaie te herstel word boere toenemend gedwing om dit self te doen.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers daal
Daar is in hierdie stadium meer as 183 000 aktiewe gevalle.
Gedagte vir die dag: Wat geloof is …
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. Dit is immers vanweë hulle geloof dat daar oor die mense van die ou tyd met soveel lof getuig is. (Hebreërs 11:1-2)