Die koronavirus het sy kloue baie diep in die Cheetahs ingeslaan en tien spelers, asook die afrigter, Hawies Fourie, was nie Vrydag beskikbaar nie.
Lees meerAlles vir Vrydag 9 Julie 2021
ANC verwelkom hofuitspraak oor Ace
Magashule het intussen aangedui dat hy teen die hofuitspraak gaan appelleer.
Entstofprogram vir onderwysers verleng
Al hoe meer onderwysers het hulle die afgelope dae aangemeld om ingeënt te word.
Vrou dood in kar gevind
Die vrou se besittings, waaronder haar beursie en skootrekenaar, is net so in die motor gevind.
Polisieman erken moord op vrou
Everard het op 3 Maart vermis geraak terwyl sy van vriende af na haar huis in die ooste van Londen geloop het.
ToekomsVenster: Put krag uit Sy opstanding
Die krag wat alles oortref kom van God. Dit is tot jou beskikking en dit is soos ’n lewegewende fontein.
Voer en ‘hoop’ vir boere ná brande
Nagenoeg 7 000 ha is deur wegholbrande verwoes.
Gupta-vennoot bly eers in tronk
Sharma en drie ander word aangekla van bedrog van sowat R25 miljoen wat verband hou met die sogenaamde Estina-suiwelprojek.
Woede oor miljoene vir Kubane wat SA onnies oplei
“Dit is ʼn klap in die gesig van belastingbetalers en onderwysinstellings wat oor uitstekend opgeleide kenners beskik.”
Video’s: KZN brand oor Zuma
Die betogers is glo vies omdat oudpres. Jacob Zuma in hegtenis geneem is.
Nuuskommentaar: ‘Bevry Zuma’ deur KZN af te brand
Vandag is die hutsmerke “KZNshutdown” en “FreeJacobZuma” twee van die temas wat Twitter oorheers. Onder hierdie hutsmerke kan gesien word watter protesaksie alles vandag oor die hele KwaZulu-Natal ter ondersteuning van oudpres. Jacob Zuma aangaan.
Covid-19: Bevelraad vergader Sondag
Daar sal na verwagting bespreek word of die aangepaste vlak 4 van afsondering, waaronder die land vir twee weke geplaas is, verleng moet word.
Wes-Kaap staal hom vir derde vlaag
Cloete sê traumagevalle het met 25% gedaal nadat die hernieude verbod op alkohol in werking getree het. Naweke het dié syfer met tot 33% afgeneem.
Mediclinic-hospitale steeds onder druk
Die hospitaalgroep versterk tans sy kapasiteit om ʼn verdere toename in hospitaalopnames in die komende weke in dié provinsies te hanteer.
’n Lewensdoel: Daarom is dit so uiters belangrik
Heidi Mollentze het in Maroela Media se ateljee kom kuier en gesels oor ʼn mens se lewensdoel en hoe die Japannese beginsel van ikigai jou kan help om dit te vind.
Formule E-motors kan in Kaapstad jaag
“Ons sien daarna uit om alles agtermekaar te kry om aan die nodige vereistes te voldoen ten einde só ’n opwindende geleentheid aan te bied.”
Vliegtuig stort neer met valskermspringers
Al nege mense aan boord die valskermvliegtuig is dood toe dit in Swede neergestort het.
Burgemeester van Jhb sterf
Covid-19 het intussen ook die lewe van lt.genl. Sindile Mfazi, ʼn adjunk- nasionale polisiekommissaris, geëis.
Vul ’n bruinpapiersak met hoop
Dié welsynorganisasie moedig lesers aan om in Julie ʼn bruinpapiersak met die volgende basiese items te vul en by hul kantoor by die Voortrekkermonument in Pretoria te besorg.
Geskorste Ace kry bloedneus in hof
Die hof meen Magashule se regte is inderwaarheid nié geskend toe hy in Mei as sekretaris-generaal van die ANC geskors is nie.