Zuma se aansoek, dat die lasbrief vir sy inhegtenisneming ter syde gestel word, is ʼn kort rukkie gelede van die hand gewys.
Alles vir Vrydag 9 Julie 2021
Wynand Claassen kuier op ‘Die Losgemaal’
Daar is ook ’n spesiale insetsel van ’n “Franse huursoldaat” wat saam met die voormalige Springbokkaptein sy mening oor die Britse en Ierse Leeus-toer gee.
Tiaan Rautenbach takel ‘ernstiger rol’ in ‘Binnelanders’
“Dit sal heerlik wees as George later weer kan terugkeer na die storie – dalk dié keer met ʼn nuwe vrou,” skerts Rautenbach.
52 sterf toe fabriek brand
Talle werkers op die boonste verdiepings van die fabriek in Bangladesj was vasgekeer en het uit die vensters begin spring.
Resep-video: Slimjan-koekies
Maklike vakansiekoekies wat die kinders sommer self kan maak!
Vrou glo rowers ‘toor’ geld uit sak
ʼn Vrou is daarvan oortuig dat twee mans toorkunsies gebruik het om haar te hipnotiseer en te beroof.
Boek: Marinda se koskas
“Die resepte in hierdie boek het ek fyn uitgekies. Dit is kos wat ék sien as onthoukos.”
Woord: sierskaats
Taaltoffie ondersoek die betekenis van “sierskaats”.
Polisie vernietig duisende vuurwapens
Die vernietigde vuurwapens sluit in onwettige vuurwapens sowel as wapens wat tydens die afgelope drie jaar se amnestietydperk ingehandig is.
Luister in 3 minute: Sakekamer meen kragskepe kan help; middelklas onder druk
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” kom die Turkse kragskepe weer onder die loep. Die Suid-Afrikaanse middelklas ervaar groot finansiële druk, en laastens, die ekonoom Russell Lamberti sluit by Sakeliga aan.
Vrywaringsvorm teruggetrek vir polisielede wat entstof weier
Hoewel die omstrede vorm intussen onttrek is, is daar vrese dat dit binnekort in nuwe formaat uitgestuur kan word.
Gure weer pootjie Eskom in die Wes-Kaap
Eskom het Vrydag gewaarsku teen moontlike kragonderbrekings in Kaapstad en dele van die Wes-Kaap weens gure weersomstandighede.
Nadal binnekort weer terug
“Ek was nog nooit daar [in Washington] nie en dit is ’n plek waar ek nog altyd wou gaan tennis speel het.”
Video: Nuwe wêreldrekord vir spandraadlopers
Die woord “hoogtevrees” bestaan nie by hulle nie.
B-graad, met lof, op 19
Kialan Pillay het van kleins af op skool uitgeblink en het die hoërskool op tien aangedurf.
Entstowwe is belangrik, maar moet vrywillig bly
Moeilike tye vereis moeilike keuses, maar ons mag nie dat ons verstaanbare wantroue in korrupte politici ons alle entstof laat wantrou nie, skryf Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging.
Ouer as 35? Registrasies vir Covid-19-entstof open binnekort
Die vinnige koers waarteen infeksies nou in veral Limpopo, KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap en Mpumalanga toeneem, wek groot kommer.
Toeskouers taboe by Olimpiese Spele
“Dié verbod is die enige uitweg om die verspreiding van die virus hok te slaan.”
Zuma en die grappies
Verskeie grappies het die afgelope week begin versprei oor oudpres. Jacob Zuma se inhegtenisneming.
Tienjarige met seldsame siekte herstel ‘wonderbaarlik’
“Sy toon beduidende verbetering. Dit is ongelooflik om te sien hoe sy daagliks fisiek en emosioneel sterker word.”