Altesame 44 Kubaanse interns sal ook by ’n mediese sentrum, kliniek of hospitaal in Suid-Afrika geplaas word.
Alles vir Vrydag 9 Julie 2021
Vasbeslote Leeus wil hê toer moet voortgaan
“Ons word ’n minimum van drie keer per week getoets, ons het geen interaksie met die publiek nie en ons speel in baie minder venues as op vorige toere. Ons doen alles in ons vermoë om toe te sien dat die toer voortgaan.”
Hiëna-aanval: Seun se gesig gedeeltelik herstel
Rodwell Khomazana (9) het reeds vier operasies ontvang om sy gesig te rekonstrueer, maar dokters verwag dat hy nog etlike maande in die hospitaal sal moet deurbring.
Hollywood: Spice Girls vier 25 jaar; tapyt weer uitgerol in Cannes
In 1996 het die Britse popgroep Spice Girls die wêreld oorrompel met die hul debuutenkelsnit “Wannabe”.
Talle huldeblyke ná Leriba Hotel se Peet du Preez sterf
Du Preez, wat die afgelope ruk met sy gesondheid gesukkel het, is Donderdag dood.
Niehaus beboet, vrygelaat
Die 61-jarige Niehaus is Donderdagmiddag in hegtenis geneem terwyl hy met ʼn regstreekse TV-onderhoud besig was.
Covid-19-statistieke: Meer as 208 000 positiewe gevalle
In hierdie stadium is amper een uit elke drie toetse vir die koronavirus positief.
Gedagte vir die dag: Jesus, die Christus
“Hierdie Jesus wat ek aan julle verkondig,” het hy gesê, “Hý is die Christus”. (Handelinge 17:3)