Haiti se regering vrees dat onluste ná die moord op Moïse kan uitbreek.
Lees meerAlles vir Saterdag 10 Julie 2021
Wimbledon: Barty klop Pliskova
Dit was seker heel gepas dat die wêreld se beste vroue-speler dié Grand Slam gewen het.
Olifante maak amok in suide van China
Die olifant is deel van ʼn trop wat die afgelope jaar reeds 500 km ver deur China getrek het.
27 reeds vas vir geweld in KZN
Pres. Cyril Ramaphosa het intussen ʼn beroep op gemeenskappe in KwaZulu-Natal gedoen om nie by kriminele aktiwiteite betrokke te raak nie.
Kyk: SA-rolstoelspeler in Wimbledon-eindstryd
Montjane is in Limpopo gebore met ʼn defek wat verhoed het dat haar bene ten volle ontwikkel.
Aan’t huis by moeder van Afrikaans
“Ek was van kleins af ʼn boekwurm en moes gereeld planne bedink om tog net in vrede te kan sit en lees, en nie geroep te word om allerlei huishoudelike take te verrig nie.”
Nóg ʼn ANC-lid vervolg ná Zuma-uitsprake
Die ANC se provinsiale leierskap in Mpumalanga het een van sy leiers tydelik geskors en sal binnekort tugstappe teen hom neem.
Internasionale oorsig: VSA soos Sowjetunie stil-stil en druipstert uit Afganistan
Kommer het die afgelope paar dae begin toeneem dat die Amerikaners se vertrek tot ʼn volle beheeroorname deur die Taliban aanleiding kan gee.
All Blacks klop Fidji, maar krake wys
Die Fidjiane het die All Blacks harde bene laat kou en die telbord vertel nie die volle verhaal nie.
Vrou in plaashuis aangehou, beroof
Die mans het Catherine Cairns glo vasgebind en ure lank in ʼn kamer aangehou.
Bekende rocker gee hom oor aan polisie
Die sanger word daarvan beskuldig dat hy ʼn videograaf tydens een van sy konserte aangerand het.
‘Bloulig-kaper’ doodgeskiet
Die polisie het die verdagtes voorgekeer en ʼn skietery het tussen die verdagtes en die polisie uitgebreek.
Stapper in bloedige hitte vasgekeer
Uiters warm weerstoestande in Palm Springs in die VSA het vroeër die lewe van een persoon geëis.
Ramaphosa se ‘luislang-strategie’ wurg Zuma-faksie
Die inhegtenisneming van oudpres. Jacob Zuma stuur ʼn belangrike boodskap na dwarstrekkers binne die ANC dat hul streke nie langer geduld sal word nie.
Natuuravonture in Nature’s Valley
Neem vir ʼn slag die kronkelende Grootkloofpas na dié versteekte kusdorpie in die Wes-Kaapse gedeelte van die Tsitsikamma Nasionale Park. Carina Stander lys ʼn paar van die lekkerste natuuravonture wat jou kan help om onder die vel van dié valleidorpie in te klim.
Video: Betogers beset steeds KZN-paaie
Betogers het deur die nag altesaam 26 vragmotors aan die brand gesteek.
Om aan die kort ‘ent’ te trek
Daar heers tans ’n groot debat oor die Covid-19-inenting. Vir sommige is dit die logiese ding om te doen, en ander weier volstrek.
George Coetzee blaas vuurwarm
Die Pretorianer George Coetzee kon kwalik vir beter voorbereiding vir die komende Britse Ope-gholftoernooi gevra het.
Covid-19: Syfers styg nog landwyd
Dit lyk wel asof nuwe gevalle in Gauteng sedert die begin van die week effens begin afneem het.
Man in snymasjien vasgevang
Die voorval het op ʼn industriële perseel naby Durban plaasgevind.