Skole sal egter gesluit bly tot 26 Julie en die koop en verkoop van drank word steeds verbied.
Lees meerAlles vir Sondag 11 Julie 2021
BSV: Marciel ontmoet vanjaar se 10 TV-boere
“Dit is een ding om vir iemand te verduidelik waaroor jy passievol is, maar dit is ʼn ander dinamika as hulle kan wys waaroor hulle passievol is.”
Kyk die president se toespraak hier
Pres. Cyril Ramaphosa spreek vanaand 20:00 die land toe.
Grand Slam no. 20 vir Novak!
“As kind het ek altyd daarvan gedroom om Wimbledon te wen. Ek onthou hoe ek as sewejarige kind in Serwië ’n replika van die beker gemaak het,” het Novak Djokovic gesê. Vandag hou hy die regte trofee vir die sesde keer omhoog.
Drie dood in ongeluk midde aandklokreël
ʼn Passasier is ook ernstig beseer.
Sondag en ons metafisika
“Waarom sou God wou hê dat jy ʼn dag af moet neem?”
SA’ners hoor Sondagaand oor vlak 4
Ramaphosa het die land aan die einde van Junie onder ʼn aangepaste vlak 4 van afsondering geplaas, met die oog daarop om die besluit oor twee weke weer in oënskou te neem.
Meer as honderd jaar se stories
Dit wil voorkom asof die Messenger steeds die laaste woord inkry en die omgewing se stories nog ver van klaar vertel is.
Internasionale oorsig: Moord op president dompel Haïti in nog groter krisis
Daar heers ʼn gevaarlike magsvakuum in Haïti met Claude Joseph wat tans leiding gee.
Hawelose red baba se lewe
ʼn Hawelose man in Durban het dié vonds gemaak terwyl hy in ʼn asblik gegrawe het.
Kyk: Motor vlieg tussen stede
Die vlieënde motor het sowat 35 minute in die lug deurgebring voordat dit – in minder as drie minute – volledig in ʼn sportmotor verander het.
Internasionale oorsig: China se Kommunistiese Party steeds so gevaarlik 100 jaar later
Die honderdjarige viering van die oprigting van die Kommunistiese Party van China is om twee redes vir ons almal van groot belang.
Restaurante spartel midde strenger inperking
Sommige restaurante se inkomste het sedert einde Junie met 80% afgeneem.
Foto’s: Betogings versprei na Gauteng
ʼn Polisieman is geskiet, verskeie winkels geplunder en die M2-hoofweg gesluit nadat betogings Saterdag in dele van Johannesburg opgevlam het.
Springbokke oefen weer, Kolisi ook onder positiewe gevalle
“Dit is buitengewone tye dié waarby ons as span moet aanpas; ek moet die spelers en spanbestuur vir hul toewyding loof.”
47% van SA’ners het dalk al Covid gehad – studie
Volgens navorsers is daar spesifiek ’n hoë voorkoms van SARS-CoV-2-teenliggaampies onder swart bloedskenkers opgemerk.
Trilogie van gevegte eindig rampspoedig vir Conor
“Dít is nog lank nie verby nie,” het Conor McGregor gesê net voordat hy per draagbaar uit die hok gedra is.
Foto’s: Vryheid by Knysna se Thesen-eiland
Met die pandemie en inperking was ek vir ’n wyle paniekerig en het gedink ons gaan nooit weer die N2 ry nie – seelangs, George verby, oor die bult by Wildernis met die spierwit strand en potblou water, skryf Maryke Roberts.
Bibberweer dié week verwag
Maksimum temperature van 10 ̊C word voorspel en sneeu word in dele van die Wes- en Noord-Kaap verwag.
Engeland en Ierland blom, Wallis verwelk byna
Die kragmeting met Kanada het aan die Engelse afrigter, Eddie Jones, kans gegee om nuwelinge op die proef te stel.